Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gardenview Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 38, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gardenview Guest House is in 'n stil doodloopstraad in die boomryke woonbuurt Walmer in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Die gastehuis is sentraal geleë naby Gqeberha (Port Elizabeth) se lughawe, winkelsentrums, restaurante, filmteaters en sportgeriewe soos St George's Park en gholfbane. Gqeberha (Port Elizabeth) se luisterryke strande is ook net 15 minute se ry van Garden View Guest House af.

Die gastehuis het 'n lieflike, rustige tuin met 'n swembad waar jy kan ontvlug van die stad se rep en roer. Volledig ontbyt ingelsuit en addisionele aandete op versoek. Daar is ook veilige parkering op die perseel.

Al die kamers lei na 'n privaat patio wat oor sy eie tuintjie uitkyk. Gaan stap 'n bietjie rond en verlustig jou in die vreedsame atmosfeer. Al die kamers het hul eie televisies met plaaslike kanale en sekere DStv-kanale.

Koordlose ADSL-internet is beskikbaar in die konferensiesentrum, sitkamer en eetkamer, en daar is 'n gerieflike gemeenskaplike sitkamer met 'n TV. Kroegfasiliteite en nie-alkoholiese drankies is beskikbaar by ons eerlikheidskroeg en daar is 'n privaat wasgoeddiens beskikbaar op versoek. Swemhanddoeke is beskikbaar by ontvangs.

Ons konferensie- en opleidingsfasiliteite het genoeg plek vir 15 tot 20 gaste. Verversings word voorsien gedurende teetyd en middagete na gelang van jou behoeftes. Die konferensiesentrum is toegerus met 'n platskerm-TV, 'n witbord, witbordpenne en 'n blaaikaart met papier.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Gardenview Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Geoff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 10

Ligging

  • Kerkstraat 38, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Gardenview Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 38, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9eb0079b61131e826d734682f47e3bba5b42a28fc12399e2dcf0037be9e76399c61dd03e3b21c89d8b32f8b2a350eb3e737f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 38 Church Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.973997632172 25.589737492642
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem