LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gardiol Country House | LekkeSlaap
+42

Gardiol Country House

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R63, Clevedon, Gardiol Plaas, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Gardiol Country House is ’n lieflike gastehuis op ’n plaas 4 km buite Somerset-Oos. Die gastehuis is ’n rustige tuin geleë en is smaakvol versier met moderne geriewe.

Verblyf word in 4 en suite-gastekamers met moderne plaas-dekor gebied. Elke kamer het ’n gasvryheidskinkbord, vars drinkwater, perkallinne, toiletware, lugversorging, ’n waaier, verwarmer, haardroër, elektriese kombers, TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Ontbytopsies is beskikbaar en vooraf bespreek moet word. Dit word in die gastehuis se eetkamer bedien.

Daar is ook 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 18 jaar, en geskik vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die gastehuis bied ontspanningsareas op die verandas en stoepe, asook ’n sitkamer met boekrak. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar op die perseel en daar is ook plek vir karavane en waentjies. Daar is hondjies, katte, heuningbye, skape, hoenders en eende op die perseel. Die pragtige tuin het ’n ryk voëllewe en die natuurlike, organiese groentetuine is besig om gekweek te word. Gaste kan die rustigheid van die plaas geniet wat ook binne maklike bereik van die dorp is. Somerset-Oos is 4 km ver op die R63 met ’n grondpad van 250 m lank wat geskik is vir sedans.

Die instansie is die ideale basis om dagbesoeke aan die Addo-Olifantpark, Bergkwagga Nasionale Park in Cradock en die Camdeboo Nasionale Park by Graaff-Reinet te onderneem.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Gardiol Country House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R63, Clevedon, Gardiol Plaas, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Gaste dink Gardiol Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R63, Clevedon, Gardiol Plaas, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyU0FiLm1ajuLiJfAyYtz4j52SyRIwBWEsbCA4HTJ2lQxXRxoGz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Off the R63, Clevedon Gardiol Farm 5850 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.74667117852 25.615667907489
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!