LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gardiol Country House | LekkeSlaap
+42

Gardiol Country House

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Gardiol Country House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Roland F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland F
Enkelreisiger

A very quiet place.

I had a wonderful room with much space. Debbie thought about every detail and has been a great host.

Gardiol Country House's terugvoer

Thanks so much Roland.
We really enjoyed your visit. Happy travels.
Kind regards,
Debbie & Errol

Gardiol Country House
Arnold V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V
Gesin met klein kinders

Mooiste plaastuine in die hartjie van die Oos-Kaap.

Ons het 'n wonderlike tyd by Gardiol Country House gehad. Die verblyf en tuine is iets uit 'n ander wêreld en jy kan vir ure rondstap met nuwe plante, blomme, bome en voëls om elke hoek en draai! Ons is hartlik ontvang en geen moeite is gespaar om ons verblyf aangenaam en eersteklas te maak nie. Die kinders kon 'n regte plaaservaring kry terwyl ons in hulle paradys van 'n blommetuin kon sit en ontspan. Daar is ook 'n opsie waar hul etes verskaf wat vir enige persoon wat van lekker kos hou aan te bevele is. Hierdie plek sal ons beslis weer sien in die toekoms en is 'n verborge skat met van die mooiste tuine waar ek nog ooit was! Baie dankie vir die wonderlike tyd.

Gardiol Country House's terugvoer

Hi Arnold,
Thank you for taking the time to share your thoughts and impressions, and for the lovely, positive comments, we really enjoyed your stay with us.
It was particularly heartwarming for us to see the whole family enjoy Gardiol, its garden and tranquility.
We look forward to seeing you all again.
Kind regards, Errol and Debbie.

Gardiol Country House
Sonja D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Uitstekend.

Baie hartlik en vriendelik ontvang. Pragtig gerieflike ruim kamers. Ontbyt uit die boonste rakke. Sal vir seker weer daar oorslaap.

Gardiol Country House's terugvoer

Hi Sonja.

We so enjoyed hosting you and your family, thank you for the great comments, we're delighted that you enjoyed your time with us.

Kind regards Errol and Debbie

Gardiol Country House
Alex V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex V
Besigheidsreis

Fantasties.

Dit was 'n genot om op die plaas te bly. Skoon, netjies, stil en rustig. Persoonlike aandag was spesiaal. Ek meen, Debbie en haar man het op my laaste oggend kom klop om te kom totsiens sê. En die plaashonde het ook soms saans kom loer of alles nog reg is. Ek sal beslis weer daar gaan bly as ek in die omgewing is.

Gardiol Country House's terugvoer

Thank you Alex, for taking the time to review your stay and thank you for the lovely, positive comments. We so enjoyed having you on the farm and would happily welcome you back again. Kind regards
Errol and Debbie

Gardiol Country House
Johan B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Uitstekend, rustig, pragtig, vriendelik, behulpsaam, mens-mense.

Uitstekende gasvrou en gasheer, gaan uit hulle pad om jou te akkommodeer. Sal hulle gastehuis 6 sterre gee! Beste verblyf in meer as 10 jaar van weekliks op die pad wees.

Gardiol Country House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Johan. We loved having you stay and hope you visit us again sometime. Mooi pad vorentoe.
Kind regards,
Errol and Debbie

Gardiol Country House
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R63, Clevedon, Gardiol Plaas, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyU0FiLm1ajuLiJfAyYtz4j52SyRIwBWEsbCA4HTJ2lQxXRxoGz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Off the R63, Clevedon Gardiol Farm 5850 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.74667117852 25.615667907489
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!