Gariep Country Lodge
10 resensies
Lodge
- Kapasiteit: 31 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 9, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gariep Country Lodge bied gaste gemaklike oornag-akkommodasie op pad na Namibie, die Kgalagadi, of enige ander plek in die Kaapprovinsie. Die Oranjerivier is nabygeleë, hier is pragtige bome wat skadu bied, 'n groot tuin en veilige parkering agter afstandbeheerde hekke. Ontbyt word bedien, en ander maaltye is beskikbaar op versoek. Vir diegene wat verkies om vir hulself te sorg is daar 'n braaiplek asook kombuis om te gebruik.
Elke kamer is toegerus met:
* en suite-badkamer
* lugversorging
* TV met DStv
* elektriese komberse
* skinkbord met koffie en tee
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
3.8 uit 5van 10 resensies vir Gariep Country Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.4/5
Ligging
- Hoofstraat 9, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Gariep Country Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Prieska Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 31 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 9, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom