Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariepview

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 628 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Marna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Akkommodasie was veilig en skoon. Inklok was moeiteloos en die uitsig asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Overnight stay travelling from Cape Town to Johannesburg. Stay was good, well located and easy to find.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Was lekker gewees. Dit was lekker om te oornag by Gariepview.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Awesome. Awesome, this is a beautiful and clean place with a view to dream of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sielsvreugde. Die eiendom is skoon en netjies - baie stil en die uitsig oor die dam is wonderlik. Ons het baie lekker gebly. Heincke was ook baie gou met inligting en het vinnig geantwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Pleasant stay, the only disappointment was the lack of a shower in that unit. Comfortable and functional, very pleased TV was HD with the proper DStv package. Only disappointment was the lack of a shower. I did not realise the unit only had a bath and the bath did not at least have a hand shower. Who uses a bath these days?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Aangenaam. Kamer nr 1, geen stort, of selfs stortkop by bad. Bed leesligte ontbreek. Perseel onklaar. Goeie kwaliteit matras. Verder tevrede.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sorina W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie lekker en skoon bed, net 'n bietjie baie hard. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie V
1 nag
4.4
Jan 2025

Rustig, stil en baie mooi. Sal julle aanbeveel en sal julle in die toekoms weer. Het baie lekker gebly, baie stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annerie S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Rustig, mooi uitsig. Bietjie verwaarloos. Ek dink opknappingswerk is nodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heincke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 628

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R888
R 888 R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R888
R 888 R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Staanplek 837, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA173fd9f79d1f373022915be34db735517cc5290e6d4397acd7437dc80e43ba496e231b02f788bb8114b92b179a51957ec530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R888 nouVanaf R799 per nag (plek vir 2) 628 5 1 5 Stand 837 Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.601026308666 25.497652687697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang