LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Garlick House | LekkeSlaap
+9

Garlick House

B&B
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Reservoirstraat 75, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Garlick House bied B&B-gasteverblyf in die eienaar se hoofhuis langs die Maison d'Ail Guest House in Franschhoek.

Die luukse gastekamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor ’n dubbelbed en aparte badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die kamer het lugversorging, ’n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Daar is ’n swembad buite en ’n sitarea binne. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Garlick House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Reservoirstraat 75, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Reservoirstraat 75, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ydzOFufuQfcrLhE74ZX47JGTcgqs75l21vteFqiDjBjmwqw90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 75 Reservoir Street Franschhoek 7680 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.90828 19.130282
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!