Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garrett Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Garrett Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marius B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Gasvryheid, behulpsaamheid en vriendelikheid uit die boonste rakke. Ek kan dit absoluut aanbeveel, ons het werklik baie lekker gekuier en vriende gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garrett Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, dit is vir ons 'n voorreg om sulke vriendelike besoekers soos julle te ontvang. Ons hier by Garrett Guesthouse sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete, Gordon.

Garrett Guest House
Ignitia P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignitia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, behulpsame diens, netjiese kamer.

Baie vriendelike, behulpsame diens, uitstekend geleë! Kamer netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpopo-laan 288, Sinoville, Pretoria, 182, Gauteng
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4130a9b1455bb5245def8be10331a1ed01065441f6eee43098192e65cfb2edc135495b7b9ace242e3a2617e62b47afae02b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 288 Limpopo Avenue Sinoville 182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.684091 28.223159