Gartos Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gartos Villa is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in Yzerfontein en is 200 m van die strand af.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer 2 driekwartbeddens. Die ander 2 kamers het elk 'n dubbelbed. 'n Slaapbank vir kinders is op versoek beskikbaar. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Gaste kan etes by die tafel geniet of in die sitkamer voor die TV met DStv en ondervloerseverhitting ontspan. Binnebraaigeriewe is beskikbaar.

Gartos Villa bied ook buitebraaigeriewe en parkeerplek agter 'n sekuriteitshek.

Yzerfontein bied verskeie doendinge soos swem, visvang, 4x4-roetes, 'n verskeidenheid restaurante en markies in die dorp en die Dasseneiland Vuurtoring.

Slaapplek

'n Bespreking by Gartos Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Ondervloerse verhitting

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gartos Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za