Garys Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Garys Guest House bied selfsorgverblyf in 'n 50 m²-eenheid op 'n privaat perseel, met 'n privaat ingang.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die ruim slaapkamer het 'n dubbelbed en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, konveksie-oond, tweeplaatstoof, broodrooster, messe, vurke, potte en panne om basies maaltye voor te berei. Tee, koffie en suiker word slegs vir die begin voorsien. 'n Strykyster en strykplank is ook beskikbaar. Die sitkamer het 'n LED TV met die plaaslike kanale en 'n USB-koppelpunt. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar in binnehof met 'n tafel en twee stoele en 'n braai beskikbaar. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie word voorsien voor die eenheid agter 'n afstandbeheerde hek.

Slaapplek

'n Bespreking by Garys Guest House sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Garys Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R350 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za