Garys Guest House
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 5 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rae C - Mar 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rae C
Gesin met klein kinders
Home away from home.
What a lovely surprise. I travelled with my elderly mother and 11 year old son. The guest house is great, very spacious and comfortable. Everything one needs and more. Gary and his family are amazing. Gary cannot do enough to make your stay special. He even ran his generator twice for us during load shedding. Thanks for the lovely chats. We will definitely be back.
Adel G - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Adel G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker gebly, en baie vriendelike diens.
Ons was baie vriendelik ontvang, die gastehuis was skoon, veilig en het 'n lekker groot smart TV wat klaar flieks op gelaai is. Daar is ook WiFi en die gastehuis is naby aan Baywest Mall.
Jan Hendrik B - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jan Hendrik B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Puik, goed toegerus, vriendelik, gerieflik.
By aankoms was alles reeds in orde en baie netjies. Die plek is baie mooi ingerig met aandag aan klein detail. Gary is baie vriendelik, gasvry en behulpsaam en ons sal met groot vrymoedigheid mense daarnatoe aanbeveel vir 'n baie genotvolle verblyf. Baie dankie Gary!
Eric C - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Eric C
Saam met vriende
Netjies en baie privaat en veilig.
Netjies en baie privaat en veilig.
Magriet J - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Magriet J
Saam met eggenoot/lewensmaat
Goed toegeruste selfsorg-eenheid teen 'n billike prys.
Gasheer baie behulpsaam en vriendelik. Eenheid netjies en skoon, goed toegerus. Veilige verblyf.
Gaste wat na Garys Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |