LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gasoline Alley | LekkeSlaap
+23

Gasoline Alley

Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowen Ntuli-straat 48, Golfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gasoline Alley bied bekoorlike oornagverblyf in Middelburg, 'n klein dorpie in Mpumalanga. Dié gastehuis beskik oor 3 slaapkamers met unieke temas wat deur voertuig-memorabilia, vulstasies of olie-blikkies geïnspireer is.

Die Shell-slaapkamer bied 'n uitsig oor die swembad-area en het 'n koningingrootte-bed. Die Castrol-slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar kan vooraf gereël word vir 'n kinderbed in albei kamers. Die Mobil-slaapkamer is ideaal vir 1 gas en het 1 dubbelbed. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die slaapkamers het elk lugversorging, 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.

Die eenheid het 'n gemeenskaplike swembad en 'n lieflike tuin. Daar is parkeerplek op die perseel met afstandbeheerde toegang.

Doendinge in die area sluit swem, visvang, voetslaan, fietsry, 4x4-roetes, wildritte, gholf en bergfietsry in. Die huis is naby restaurante, winkelsentrums, gholfbane en hospitale.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Cowen Ntuli-straat 48, Golfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowen Ntuli-straat 48, Golfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI3QvZHDluX1v05DywfS4kfV3i7S9jX7HkjDbBK2pDuksqCWJUh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 48 Cowen Ntuli Street Golfsig 1050 Mpumalanga 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -25.775948234767 29.43549018618
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!