LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gaste Plaashuis | LekkeSlaap
+30

Gaste Plaashuis

Selfsorg
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vanaf 27 Okt 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudevlei Plaas, Langs die R501, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Gaste Plaashuis is op ’n plaas 15 km vanaf Potchefstroom geleë en bied 'n heerlike wegbreek vir 8 gaste.

Die plaas het 2 slaapkamers met dubbelbeddens wat die gebruik van 2 volledige badkamers deel. Die derde vertrek is n oop plan area met ’n stapelbed en dubbelslaapbank. Handdoeke, seep en sjampoo word voorsien.

Die ruim kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas, tee- en koffie maak geriewe en 'n eetarea. Gaste kan in die sitarea ontspan wat ’n TV met basiese DStv-kanale en ’n paar sportskanale beskikbaar is.
Navrae kan gedoen word vir wifi.

Daar is ’n stoep met ’n vuurput en ’n swembad om in af te koel. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Let asb op dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei, wat in n goeie kondisie is( sowat 2,5km).

Gaste kan hul fietse saambring en die roetes op die plaas verken.

Besoek Provance-padstal vir 'n lekker ontbyt, dit is 2,5 km van die verblyf af. Tanglewood is ongeveer 10 km van Gaste Plaashuis af, waar gaste kan gaan visvang. Hartspad se wandelpaadjies en staproetes, gaste nie teleurstel nie. Daar kan gaste ook iets eet. Dit is 8 km van die verblyf af. Verder het die plaas buitebraai-areas waar gaste kan kuier om 'n groot vuur met die mooiste sonsondergange.

Slaapplek

’n Bespreking by Gaste Plaashuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank Stapelbed
Area 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelslaapbank
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Gaste Plaashuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Oudevlei Plaas, Langs die R501, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Gaste Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudevlei Plaas, Langs die R501, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfOL4RYQ9u57i9qjFvp1Jw02PvX2ibT6ofShpIoNKSt4pTY0eMR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Farm Oudevlei Off the R501 2531 Noordwes 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -26.604279732939 27.088487148285
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!