Lynnwood Akkommodasie by Guest House Seidel | LekkeSlaap
+27

Guest House Seidel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Rand-straat 337, Lynnwood, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R938 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Seidel is versteek in 'n rustige tuin met volop voëls en 'n skitterende swembad. Ons bied 4 en suite-slaapkamers en 2 selfsorgkamers wat elk beskik oor 'n kleur-TV en parkeerplek op die perseel. Ons is beroemd vir ons buffet-ontbyt en ons bekroonde plattelandse kookkuns.

Gerhard Seidel wil jou graag uitnooi om gepamperlang te word by hierdie eksklusiewe gastehuis. As 'n gas sal jy bederf word met ruim en luukse verblyf en sekretariële en ander dienste sal beskikbaar gestel word vir enige sake- of besigheid-redes.

Ons superieure konferensie- en banket-geriewe het lugversorging en plek vir tot 90 mense. Ons voorsien sake- en sekretariële-dienste. Ons geriewe is geskik vir mediumgrootte-troues.

Die rustige ligging is etlike minute weg van al die vernaamste toeriste- en sake-sentrums. Al die kamers is en suite en het kleur-TV's. Konferensie- en banket-geriewe is beskikbaar. Ons praat Duits, Engels en Afrikaans.

Ons gastehuis is na aan die CSIR, die Universiteit van Pretoria, Menlyn Winkelsentrum en restaurante. Die N1-hoofweg is ook maklik bereikbaar met 'n motor.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir Guest House Seidel
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • The Rand-straat 337, Lynnwood, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Guest House Seidel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R938
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R938
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Rand-straat 337, Lynnwood, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYzA4NmQzLWYyMWEtNDhkNi1iZDk3LWUwMmYyYjNhMzYxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R938  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 337 The Rand Street Lynnwood 0001 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.765043895552 28.263240139881
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za