LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gastehys JanHarmsgat | LekkeSlaap
+29

Gastehys JanHarmsgat

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Gastehys JanHarmsgat
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Bernadette F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lieflik. Heeltemal iets anders.

Pragtige klein gastehuis. Heeltemal iets anders en interessant. Hulle het alles gehad wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies.

Joey S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Enkelreisiger

Die kamer het in al my behoeftes voldoen.

Ek het baie lekker geslaap.

Liza B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Interessant, skoon, vriendelik en ietsie anders. Baie lekker vir 'n aand of 2 se oorslaap. Kan so bietjie lawaaierig wees. Hang af van die bure in die kamer langs jou. As julle die huis deel saam met vreemdes word privaatheid bietjie ingeboet. Maar oor die algemeen baie lekker verblyf. Was die tweede keer daar en sal sekerlik weer 'n draai maak.

Liza V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Liza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goeie waarde vir geld nie.

Persoonlik was die verblyf my geld nie werd nie. Ek het 2 dae bespreek en 1 dag gebly omdat ons laatmiddag aangekom het, so ons het geen keuse gehad nie, ons moes oorbly. Beddegoed het vlekke gehad, bad nie skoongemaak nie. Die agtertuin is nie versorg nie. Geen skoonmaakmiddels vir skoon bad nie, geen TV in die kamer nie. Goed gevulde yskas, maar geen bierglase nie. Die kussings is taamlik plat en lyk nie of dit gaan afsak nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Not good value for money.

Personally the stay wasn't worth my money. I booked for 2 days and stayed 1 day because we arrived late afternoon so we had no choice, we had to stay over. Bedding had stains, bath not cleaned. The back garden not looked after. No cleaning materials to clean bath, no TV in room. Well-stocked fridge but no beer glasses. The pillows are rather flat and don't seem to decompress.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rene B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B
Saam met vriende

Dit was heerlik!

Dit was 'n wonderlike ervaring en het gevoel soos 'n ander wêreld - die tuin, die dekor, die atmosfeer. Cecilia is baie behulpsaam en antwoord selfs die foon laat in die nag om gaste te help. Sodra jy dink jy het nou wraggies alles gesien, is daar hier en daar nog 'n kunswerk, of nog 'n teëltjie wat jy nie raakgesien het nie - dis mooi!

Liz H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik en stil.

Lekker oulike plekkie! Lekker stort ook. Sal weer besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Quirky and quiet.

Great quirky little place! Great shower by the way. Will visit again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Arlene V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will absolutely stay at Gastehys JanHarmsgat again!

Really lovely decor and experience. We have had a good rest. Thank you so much!

Benn V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike spesiale naweek.

Sien sterre.

Sandra O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker cozy, privaat, baie skoon en netjies.

Baie skoon en netjies. Baie stil area en rustig. Ons is ook baie goed ontvang deur Anna.

Marteli G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marteli G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, nostalgiese rus en vrede vir die siel.

Wat ‘n pragtige, wonderlike en unieke verblyf opsie. Dis vreeslik netjies en skoon. Goed bestuur en goeie diens. Baie privaat en rustig. Goeie fasiliteite.

Talita S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders.

Besonders, en 'n moet-sien.

Roelien D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien D
Saam met vriende

Dit was 'n onvergeetlike belewenis.

Onvergeetlik, baie mooi, netjies en skoon. Sterk aanbeveel.

Caron D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caron D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quirky, comfy and oh so cute - just the spot for a lovely stay in the country.

This is such a little gem in the heart of Cullinan - art and treasures are to be found in every nook and cranny. Monkeys viewed us having coffee and rusks overlooking the garden, so cute.

Helene S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S

Baie interessant en lekker.

Dit voel soos 'n sprokieswêreld waarin 'n mens beweeg om hier te bly. Regtig baie pragtig en interessant. Iets soos 'n mengsel van Gaudi en die Uilhuis met iets om na te kyk (skilderstukke en 3D-Akrika-kuns) om elke hoek en draai! Die ontbyt (wat vooraf bespreek is deur 4 van ons), was lekker en mooi en is op die stoepie bedien. Die ander sou dit 'n uur vroeër verkies het en kon nie tot 09:00 wag nie. Daar is in elke kamer baie aandag gegee aan detail. 'n Plekkie om goed neer te sit in die (aparte) badkamer sou verkieslik wees. Die buitekamer is klein, regtig beter vir een persoon. Ons sal enige tyd weer hier bly en beveel dit sterk aan.

Sandi S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek.

Rustige plekkie, prettige dekor. Sal beslis weer gaan wanneer ons in Cullinan is.

Sam O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sam O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, baie kreatief gemeubileer.

Dis 'n plekkie wat nie op sy baadjie getakseer moet word nie. Kreatief gemeubileer. Pragtig!

Simone F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Enigste voorstel wat ek kan maak is om dalk iemand te hê wat kan help inklok en uitklok, ons het gaan soek en toe 'n helper gekry wat oopgesluit het, moes haar weereens soek toe ons wou ry. Baie groete.

Daniel M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd baie lekker!

Dit bly maar lekker om al die idees te sien en te beleef.

Willize G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willize G
Saam met vriende

JanHarmsgat Stel nooit teleur.

Ons het al 3 keer oorgebly by JanHarmsgat en die gastehuis stel nooit teleur! Skoon, netjies en sien elke keer ietsie anders raak met die dekor. Die stoepkamer is gerieflik met die buite-area wanneer vriende nog bietjie wil kuier. Maar die Fansy Room bly maar my gunsteling. Probeer gerus die ontbyt, dis eg JanHarmsgat styl.

Nina V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina V
Saam met vriende

Die personeel was baie behulpsaam.

Die kamer was yskoud toe ek daar aangekom het, ek het dit genoem. Toe het ek vir middagete uitgegaan en toe ek terugkeer was die kamer lekker warm gemaak, ek het dit baie waardeer. Die plek is lekker gemaklik ek sal weer daar bly.

Elize M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Baie lekker gebly en dit was uniek en mooi.

Marie C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nie lekker nie.

Dit was nie lekker nie, alhoewel daar nie regtig iets verkeerd is met die stoepkamer nie, voel mens vasgedruk. Ten minste sou dit help indien daar 'n radio en/of TV was.

Lurae D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lurae D
Saam met vriende

Baie skoon, netjies en besonders!

Baie skoon, netjies en besonderse dekor.

Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitalweg 8, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATRBN76MmAjI4D8YdwbFg850s9RKrEyWJHr8vcq36W9jcPwHqUl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 8 Hospital Road Cullinan 1000 Gauteng 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -25.66474 28.51675
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!