LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gastehys JanHarmsgat | LekkeSlaap
+29

Gastehys JanHarmsgat

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitalweg 8, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gastehys JanHarmsgat is in Cullinan geleë en bied 4 unieke kamers.

Daar is 'n wittebroodsuite, 'n kunssuite, 'n romantiese suite en 'n suite met 'n Griekse binnehof. Elke eenheid het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of koninggrootte-bed, asook 'n privaat badkamer. Elke kamer het mineraal water, 'n yskassie en privaat terras. Ontbyt word in die eenhede bedien en moet vooraf bestel word.

Gastehys JanHarmsgat is langs die ZAU-spa en naby die vlei. Cullinan bied verskeie doendinge, soos zipling, abseil, voetslaan- en 4x4-roetes. Trekpleisters sluit die McHardy House Museum en die Cullinan Diamandmyn in.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir Gastehys JanHarmsgat
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hospitalweg 8, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Gastehys JanHarmsgat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitalweg 8, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATRBN76MmAjI4D8YdwbFg850s9RKrEyWJHr8vcq36W9jcPwHqUl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 8 Hospital Road Cullinan 1000 Gauteng 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -25.66474 28.51675
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!