LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gateford Cottage | LekkeSlaap
+16

Gateford Cottage

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 21 Apr 2021 tot 18 Jul 2021.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadwaystraat 80, Manaba-strand, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 R493 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Gateford Cottage bied selfsorgverblyf in Manaba Beach aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.

Daar is slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelstapelbed het. Die tweede kamer het 'n enkelbed. Elke kamer het 'n plafonwaaier en ligte vir 'n noodgeval. Die badkamer het 'n stort, wasmasjien, tuimeldroër, 'n strykyster, strykplank en 'n droograk.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Die yskas-vrieskas het verkoelde water en ys.

Die sitkamer het 'n plafonwaaier, TV met OVHD-kanale, 'n DVD-speler en DVD's.

5 liter-drinkwater, handreinigingsmiddel en 1 rol toiletpapier word voorsien.

Buite is 'n stoep met 'n tafel en stoele, asook draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel vir voertuie en sleepwaens beskikbaar. Gaste kan van die swembad gebruik maak. Kinders moet ten alle tye deur volwassenes vergesel word na die swembad.

Hoewel daar nie waterskaarstes in die area is nie, is daar 'n watersisteem souu daar probleme wees.

Die kothuis is slegs 300 m vanaf die Indiese Oseaan. Daar is apies, tarentale en kolganse in die area. Moet hulle asb. nie voer of omry nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Gateford Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Gateford Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Broadwaystraat 80, Manaba-strand, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Gateford Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R580
Vanaf R493
per nag (plek vir 5)
was R580
Vanaf R493
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadwaystraat 80, Manaba-strand, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtd5skUeLVdDju1F4STL11KyJHzLiWfS6ag5N8s2Jv55cwVoiED?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R580, nou Vanaf R493  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 80 Broadway Street Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -30.845019520835 30.387525894709
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!