Onrus Akkommodasie by Gatehouse at 19 Disa | LekkeSlaap
+11

Gatehouse at 19 Disa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Disa Straat, Onrus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Gatehouse at 19 Disa is in Onrus en bied gehalteverblyf en is ideaal vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ook slegs ’n paar meter van die strand af.

Die eenheid het 'n slaapkamer op die grondvloer met 2 enkelbeddens en daar is ’n koningingrootte-bed op die 1ste vloer. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike banke en gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is lieflike braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Gatehouse at 19 Disa sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 19 Disa Straat, Onrus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Disa Straat, Onrus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45991b9675c5fd1b0d72619ec55ed322524f6115efdc0144efef92410aa34f9ce5e7ac257fe835f71d67b428091d14777c2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 4) 19 Disa Street Onrus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.417707516617 19.177332105857
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za