Gateway Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Jul 2019 tot 19 Aug 2019.

Beskrywing

Gateway Guest Lodge bied verblyf in selfsorgeenhede en gastekamers, en is in die rustige Somerset Park geleë, net 3 km vanaf die hoofswemstrande in Umhlanga Rocks.

Die instansie is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike beginpunt vanwaar die omliggende besienswaardigehede verken kan word. Verblyf by Gateway Guest Lodge bestaan uit 3 standaarddubbelkamers en 3 selfsorgeenhede. Die selfsorgeenhede het slaapplek vir 2 tot 6 volwassenes en elkeen het 'n kombuis met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond.

'n Paar van die eenhede het privaat braaigeriewe, maar al die eenhede het lugversorging. Die standaardkamers het geriewe om etes warm te maak, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en ander basiese toebehore.

Gateway Guest Lodge is naby die Gateway Theatre of Shopping, King Shaka Internasionale Lughawe en verskeie ander toeriste-besienswaardighede geleë.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gateway Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R600 per nag (vir 2 mense)

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Jul 2019 tot 19 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]