Gatto Grasso

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gatto Grasso is in Leisure Bay naby 2 swemstrande geleë. Dit bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 4 aparte woonstelle wat altesaam slaapplek vir 14 gaste bied.

Die hoofhuis is op die boonste verdieping geleë en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die huis het ook 'n stoep en vermaakarea. Daar is 3 selfsorg-enkelwoonstelle op die grondvloer. Elke woonstel het slaapplek vir 8 gaste en 'n TV met OpenView-dekodeerder. Linne word voorsien vir al die beddens, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Oribikloof, die Rooiwoestyn, Wild Coast Sun, Port Edward Vuurtoring en verskeie gholfbane in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gatto Grasso gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za