Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gazella Game Lodge

Wendy-huisie vir 2 gaste
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie Wendy-huise bied elkeen slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n klein stoep met stoele. Gaste in die huisies het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte, toilette en wasbakke. Die Lapa het kombuisgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste p.p. p.d. beskikbaar.
Koffie, tee, koekies en ontbytgraan is by die verblyf ingesluit.
Die gelisensieerde restaurant is op die perseel beskikbaar. Middagete en aandete is by die restaurant beskikbaar (voorbereide maaltye en/of braai).
Geen alkohol word van buite die perseel toegelaat nie.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat, maar nie op die beddens nie.
Beddegoed en handdoeke is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel vir 2 gaste
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke woonstel het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dié eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe en die Lapa het kombuigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste p.p. p.d. beskikbaar.
Koffie, tee, koekies en ontbytgraan is by die verblyf ingesluit.
Die gelisensieerde restaurant is op die perseel beskikbaar. Middagete en aandete is by die restaurant beskikbaar (voorbereide maaltye en/of braai).
Geen alkohol word van buite die perseel toegelaat nie.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat, maar nie op die beddens nie.
Beddegoed en handdoeke is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel vir 4 gaste
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke woonstel het lugversorging, 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Dié eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe en die Lapa het kombuisgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste p.p. p.d. beskikbaar.
Koffie, tee, koekies en ontbytgraan is by die verblyf ingesluit.
Die gelisensieerde restaurant is op die perseel beskikbaar. Middagete en aandete is by die restaurant beskikbaar (voorbereide maaltye en/of braai).
Geen alkohol word van buite die perseel toegelaat nie.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat, maar nie op die beddens nie.
Beddegoed en handdoeke is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n stapelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Dié eenheid het sy eie kombuis wat met 'n yskas, stoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en eetgerei toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste p.p. p.d. beskikbaar.
Koffie, tee, koekies en ontbytgraan is by die verblyf ingesluit.
Die gelisensieerde restaurant is op die perseel beskikbaar. Middagete en aandete is by die restaurant beskikbaar (voorbereide maaltye en/of braai).
Geen alkohol word van buite die perseel toegelaat nie.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat, maar nie op die beddens nie.
Beddegoed en handdoeke is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandraai Plase, Zoutpansdrift, Luckhoff, 8770, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkMjRlNWEwLTJmOWMtNDhmYi1iYmZjLWQzNjE1NWMxY2M5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Zandraai Farms Zoutpansdrift 8770 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.706833333333 24.407