LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gazella Game Lodge | LekkeSlaap
+20

Gazella Game Lodge

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Gazella Game Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Morne B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne B
Gesin met tieners

Baie lekker vir oornag. Braaipakke is great!

Goeie plek om te oornag.

Willem J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem J
Gesin met tieners

Rustig, skoon en het lekker geslaap.

Sinkplaatgrondpad was sleg, maar verblyf was lekker. Vriendelike diens met lekker ontbyt. Lekker koue plaasswemdam. Geen eie drinkgoed, bestel by kroeg. Lekker braaigeriewe.

Lou D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lou D
Gesin met tieners

Aangename verblyf en atmosfeer. Baie goed geleë en uitsig. Swembad 'n goeie lafenis.

Mari het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel.

Maryke V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Gesin met klein kinders

Baie oulike plek.

Gazella het aan al ons behoeftes voldoen. Die gasvrou Mari was vriendelik en behulpsaam. Die kos is heerlik en pryse is billik. Perseel is netjies, kamers baie mooi en gerieflik. Die swembad was 'n bonus. Ons sal definitief weer hier oornag.

was R750
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandraai Plase, Zoutpansdrift, Luckhoff, 8770, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkMjRlNWEwLTJmOWMtNDhmYi1iYmZjLWQzNjE1NWMxY2M5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R675  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Zandraai Farms Zoutpansdrift 8770 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.706833333333 24.407
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!