LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gazella Game Lodge | LekkeSlaap
+20

Gazella Game Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Wendy-huisie vir 2 gaste
Linne, hoteltoebehore en handdoeke word voorsien.
Wendy-huisie vir 3 gaste
Linne en handdoeke word voorsien.
Woonstel vir 3 gaste
Linne en handdoeke word voorsien.
Woonstel vir 4 gaste
Linne en handdoeke word voorsien.
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Belasting en Ekstras

Ontbyt beloop vanaf R55 per persoon per dag. Koffie, tee, ontbytgraan en beskuit ingesluit in akkommodasie tarief.
Middagetes, aandetes by restaurant beskikbaar (voorbereide maaltye of braai).
Daar is nie selfsorg-eenhede nie, alhoewel geriewe beskikbaar is by die Lapa vir selfsorg, bv Ys/Vrieskas, 2 plaat stofie en dies meer, maar daar is 'n gelisensieerde restaurant op die perseel. Gaste kan ongelukkig nie hul eie drank saambring nie.
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere is welkom, maar nie op die beddens nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R750
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandraai Plase, Zoutpansdrift, Luckhoff, 8770, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkMjRlNWEwLTJmOWMtNDhmYi1iYmZjLWQzNjE1NWMxY2M5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R675  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Zandraai Farms Zoutpansdrift 8770 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.706833333333 24.407
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!