Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

G&C Self-catering Accommodation

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir G&C Self-catering Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marique W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marique W
Gesin met klein kinders

Sal G&C beslis aanbeveel en definitief sal ek weer daar gaan oorbly.

Heerlike rustige atmosfeer en pragtige uitsig oor die veld. Gasheer was baie akkommoderend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grashia W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grashia W
Saam met vriende

Baie lekker rustig en vriendelike mense.

Ek is tevrede met die diens van die eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizaan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizaan P

Plek was pragtig en gemaklik. Net jy mag nie gaste wat kom groet ontvang nie.

Wat my nogals ongelukkig gemaak het was die Saterdagoggend het ons familie ontvang, wat net kom hallo sê het. Het nog nie eers +-20min daar gewees nie. Dis nie asof hulle daar was om te bly nie. Ek en my suster wie daar bespreek het, het net ons klaargemaak. Toe vertrek ons na die stadion. Toe ontvang ek 'n boodskap van Charmaine om te vra rondom dit. Waarmee ek nie fout gevind het om te beantwoord nie. Maar wel 'n fout gevind het met die feit dat daar nie aan die gaste wat langs ons was gevra was rondom dit nie. Daar het heelnaweek mense oorgeslaap en hulle, nes ons, het net vir twee bespreek. Daarna was die kuier nie meer so lekker nie. Want ek het nie geweet dat jy nie gaste kan ontvang nie. Dit was nie bekendgemaak aan ons nie. G&C Self-catering het aan al ons verwagtinge voldoen. Dis net hulle moet al hulle reëls bekendmaak op hulle post sodat toekomstige gaste bewus kan wees daarvan voor hulle bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beronicia A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beronicia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Goeie verblyf, alles wat jy nodig het, selfs mooier as op die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ziyanda R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziyanda R
Enkelreisiger

Comfortable.

100% value for money. I was pleasantly surprised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Curtley S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curtley S

G&C is the place to be. Everything is nice and neat and very friendly people.

I suggest this place to anybody.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heila V
Saam met vriende

Baie basiese akkommodasie.

Hierdie eenhede is met basiese items toegerus. Geen koffie/tee/suiker (alhoewel daar houers daarvoor was). Daar is nie spieëls in al die kamers nie. Die muurproppe is op ongemaklike plekke in die kamer as 'n haardroër gebruik moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Regular checks if we were comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan S
Enkelreisiger

Baie vriendelike eienaars.

Met aankoms baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nosicelo Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosicelo Z

The place is nice and quiet, good environment and nice service from the owners, would recommend it.

It's a very safe environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

G&C Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you we hope to see you again.

G&C Self-catering Accommodation
Wouter O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter O
Enkelreisiger

Uitstekend. Gerieflik. Netjies.

Uitstekende diens, eenheid is toegerus met alles wat mens kan benodig. Veilige ligging, netjies en skoon. Het my tydjie terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

G&C Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie.

G&C Self-catering Accommodation
Lynette R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lynette R
Besigheidsreis

We felt at home, nice and quiet place.

We would recommend this place to other colleagues also.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Besigheidsreis

Affordable accommodation with friendly owners.

We were 2 guys on a business visit for one night. This is why I chose Flat 2 with 2 bedrooms. The flat was perfect for our needs, shower and sleep. It was neat and clean. I never felt unsafe. Friendly owners. If I ever go to Saldanha again on business, I will stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so lekker gewees.

Lekker plek vir net rus en nogmals rus. Baie still en rustig. Sal definitief dit weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

G&C Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie bly kom gerus weer.

G&C Self-catering Accommodation
Marius E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius E
Saam met vriende

Dit was aangenaam om daar te oornag.

Die akkommodasie het al die nodige geriewe gehad, en die prys was billik. Ek het geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kat L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kat L
Enkelreisiger

Comfortable, clean, spacious and a safe place.

I was warmly welcomed, cared for and I enjoyed staying there. The owners is so nice and caring, they even took me to the place I needed to be and offered to pick me up again. They advised me on the area and they made sure that I am fine at all times. The place is so convenient, safe, clean. You will have everything you need and everything is well put together in detail to make your stay comfortable. The shops are walking distance. I will definitely come back if I need to be in Saldanha again. Thanks to the owners again for everything and all their care.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meresteynstraat 1, Saldanhabaai, Weskus, 3795, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a66bbca74043c4c5221a03109fd44724c69312a06e7ec1f32ee5405c7ddd5933ca51bc362631433d7df8728bf55f5d3ba16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 1 Merestyn Street Saldanha Bay 3795 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.996382 17.942067