LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gecko Cottage | LekkeSlaap
+35

Gecko Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Grysbok Singel, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gecko Cottage is 'n pragtige tuinwoonstel met 'n sitarea, volledig met DStv en sonnige sitkamer met volledig toegeruste selfsorggeriewe - induksieplaat, Nespresso-koffiemasjien en konveksie-mikrogolfoond. Dit is ideaal vir 'n paar ontspanne dae weg van die huis in 'n rustige en veilige omgewing, enkele minute van die kuslyn af met sy pragtige strande en kranspaadjies.

Die luukshede wat jy kan verwag sluit kraakvars perkallinne, donsige handdoeke, sagte japonne en 'n haardroër. 'n Waaier bied lafenis wanneer dit warm is en die kamer het 'n eko-verwarmer. Warmwatersakke is ook beskikbaar. Die woonstel is lieflik versier met antieke meubels en plaaslike skilderye wat 'n spesiale atmosfeer skep.

Die selfsorgstasie het koffie- en teekoppies, basiese breekware, eetgerei, broodrooster, ketel en mikrogolf en 'n konveksie-oond. Daar is ook 'n tafel buite op die bedekte stoep, omring deur die stil tuin en uitsigte oor die berge.

Geniet die vreedsame tuin en verken die nabygeleë Hemel en Aarde-vallei - die tuiste van bekroonde wynplase en restaurante. Dis slegs 2 minute se stap tot by 'n salon en winkeltjie. Daar is ook 'n klein Woolworths Food op by die Sandbaairobot.

Gecko Cottage bied stylvolle en bekostigbare akkommodasie vir oordeelkundige reisigers.

Slaapplek

’n Bespreking by Gecko Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Gecko Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 16 Grysbok Singel, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gecko Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Grysbok Singel, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA798e3a274602443a4552d6bcf25a15a50d5ef4402193c1ac0b3cd28129a83b1f020942677d46c6331f287611b98441e6cf85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 16 Grysbok Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.42160742511 19.199507338623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!