Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gecko Cottages bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgkothuise wat elkeen uniek versier is en sentraal in Prins Albert agter 'n ikoniese gebou geleë is. Die kothuise is in 'n skaduryke binnehoftuin wat gedeel word en daar is tot 'n plonspoel. Al is die kothuise is in die middel van die dorp en stapafstand van die winkels en restaurante, bied hulle rus en vrede en is Gecko die ideale plek om 'n lui agtermiddag met 'n goeie boek en 'n glas wyn deur te bring.

Die groter kothuis tussen die twee beskik oor 2 slaapkamers met Franse deure wat oopmaak op die private, skaduryke stoep. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer en is ingerig met 'n plafonwaaier of lugversorging. Die kothuis het ook 'n ruim, oopplan-kombuis en -sitarea wat toegang bied tot 'n beskutte stoep.

Die kleiner kothuis het 'n oopplan-, ateljee-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kothuis het lugversorging en 'n stofie wat met hout gestook kan word op koue aande. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstofie en 'n oond. Die kothuis het ook 'n beskutte stoep wat na die gemeenskaplike, ingeslote tuin met sy gemeenskaplike plonspoel front. Albei kothuise het toegang tot gratis WiFi en braaigeriewe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 66 resensies vir Gecko Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kerkstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gecko Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2YzYwNmNmLTdhMTUtNGI4My04MmMyLTcwMThiZWMyMDg4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.223119296188 22.030224502087