LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gecko Hill | LekkeSlaap
+60

Gecko Hill

6 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Volledige betaling word vereis om jou bespreking te bevestig.
Afslagtariewe is van toepassing op langer verblyftydperke.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar, teen redelike pryse, slegs vir langtermynverblyf.
In die geval dat gaste vroegtydig vertrek, sal jy verantwoordelik gehou word vir die oorspronklike volle gekwoteerde bedrag.
'n Kontinentale ontbyt is ook beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste.
Ongelukkig laat die instansie nie kinders onder 8 jaar toe nie.
Kinders tussen 8 en 18 jaar betaal R200.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien die gas(te) voortydig vertrek, mag die volle, oorspronklike bedrag steeds gehef word.
0 tot 7 dae voor die inklokdatum, of indien die gas nie opdaag nie: 100% van die betaalde deposito word verbeur.
14 tot 7 dae voor die inklokdatum: verbeur 75% van die deposito.
14 tot 21 dae voor die inklokdatum: verbeur 60% van die deposito.
21 dae of meer voor die inklokdatum: verbeur 50% van die deposito.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nedenweg 7, Montrose, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllZDM2NGFhLTgyZTItNDVmYS1hZTExLThiOGMxOTRkMGRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 7 Neden Road Montrose 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.57655 30.35528
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!