LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gecko Hill | LekkeSlaap
+60

Gecko Hill

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nedenweg 7, Montrose, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Gecko Hill bied selfsorg- en B&B-verblyf in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal.

Verblyf word aangebied in of 2 selfsorgkothuise of 2 gaste-suites met basiese selfsorggereiwe. Die tema by Gecko Hill is ongekunstelde Afrika en die welige, inheemse tuin bevestig dit. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste word aangemoedig om te ontspan en die tuin met sy oorvloed voëls te geniet. Gecko Hill bied pragtige uitsigte en is ideaal geleë vir toeriste, sakereisigers en doendinge in die omgewing. Die beboste heuwels kyk uit oor die Montrose-vallei. Gaste kan verseker wees van 'n gerieflike, rustige verblyftydperk met hartlike en persoonlike diens wat nie inbreuk op jou privaatheid sal maak nie.

Dit is ideaal geleë, net 600 m vanaf die Cascades Winkelsentrum, Virgin Active gimnasium en wêreldgehalte bergfiets- en drafroetes.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Gecko Hill
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Nedenweg 7, Montrose, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Gecko Hill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nedenweg 7, Montrose, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllZDM2NGFhLTgyZTItNDVmYS1hZTExLThiOGMxOTRkMGRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 7 Neden Road Montrose 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.57655 30.35528
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!