Bela-Bela Akkommodasie by Leopard's Rock Self-catering | LekkeSlaap
+24

Leopard's Rock Self-catering

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendskrans 1, Leopard's Rock Estate, Bela-Bela, 510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Leopard's Rock Self-catering is 'n vakansiehuis met slaapplek vir 6 gaste op die Leopard’s Rock Country Estate in Bela-Bela.

Dié dubbelverdieping-grasdakhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die 1 kamer is 'n solderkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed.

Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei met 'n dubbeldeur-yskas, gasstoof en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n ruim sitkamer met 'n TV en gemaklike rusbanke. Buite is 'n vermaakarea met 'n vuurput en braaigeriewe.

Leopard's Rock Country Estate is in 'n rustige omgewing geleë en die natuur is op jou drumpel. Wild, soos rooibokke en koedoes, loop vrylik rond. Daar is 'n omheinde, gemeenskaplike swembad en 'n piekniek-area beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Leopard's Rock Self-catering sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kindermatras vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Leopard's Rock Self-catering
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Arendskrans 1, Leopard's Rock Estate, Bela-Bela, 510, Limpopo
  • Gaste dink Leopard's Rock Self-catering het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendskrans 1, Leopard's Rock Estate, Bela-Bela, 510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhOGU1MTFlLTc2MmUtNGJmYy04ZWNjLWFjNjQ5MzIwZTg1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Arendskrans Leopard's Rock Estate 510 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.785088397148 28.29441100359
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za