Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geduld

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Louw-straat 13A, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Geduld is in die bekoorlike dorp met die naam Prins Albert geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n ruim huis op die randjie van die dorp. Prins Albert is aan die voet van die majestueuse Swartberge geleë en het 'n uitsig oor pragtige landerye.

Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer met 'n koolstoof, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n groot eetkamertafel en 'n groot veranda. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond en stoof. Daar is plafonwaaiers in die huis wat ideaal is vir die somermaande.

Verder is daar 'n braai-area onder 'n ou vyeboom en gaste kan hulle maaltye binne of buite op die veranda geniet. Bring gerus julle bergfietse en stapskoene saam om die omgewing te gaan verken. Die huis het die ideale ligging naby 2 koffiewinkels wat heerlike koffie en maaltye bedien, 'n restaurant en Gay's Guernsey Dairy vir vars suiwelprodukte.

Slaapplek

’n Bespreking by Geduld sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Geduld
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Olga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 7

Ligging

  • Jan Louw-straat 13A, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Geduld het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Louw-straat 13A, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3ZjRiMGY2LWZlYTYtNGFmMy04M2JjLTkzZDgzYjk4ZDcwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 13A Jan Louw Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.229377851623 22.033459364557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem