Scottburgh Akkommodasie by Gee Wizz B&B and Self-catering | LekkeSlaap
+44

Gee Wizz B&B and Self-catering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Gee Wizz B&B and Self-catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Steve M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het vir ons gevoel soos ons huis, met soveel meer bederf. Yvonne en Steve gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel.

Die ontbyt was puik. Die kamer was ruim en die beddegoed word elke dag skoon gemaak. Die handdoeke was altyd skoon en die geriewe puik. Ek beveel die plek aan. Beste plek op die suidkus.

Gee Wizz B&B and Self-catering's terugvoer

Hi Steve
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons mis julle sommer klaar. Ons kan nie wag vir julle om ons bure te word nie. Bly asseblief net veilig.
Groete, Steve and Yvonne.

Gee Wizz B&B and Self-catering
Alicia C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality.

Close proximity to the beach. Beautiful home.

Gee Wizz B&B and Self-catering's terugvoer

Thank you for taking the time to give us a review. Thank you for staying at Gee Wizz and we hope to see you again in the near future.
Kindest regards,
Yvonne

Gee Wizz B&B and Self-catering
Wilma D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

'n TV met DStv sal beslis 'n aanwins wees, maar verder is dit absoluut 'n ongelooflike plek om te rus.

Gee Wizz B&B and Self-catering's terugvoer

Beste Wilma,

Dankie vir die resensie. Dit was 'n groot plesier om jou ouers te kon akkommodeer.

Groete,
Yvonne

Gee Wizz B&B and Self-catering
Jennifer N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer N
Saam met eggenoot / lewensmaat

All round best accommodation I have experienced.

Staff are incredibly welcoming and generous. The breakfast was so tasteful and cooked to your requirements! Definitely will be back.

Gee Wizz B&B and Self-catering's terugvoer

Hallo Jennifer
Thanks so much for the beautiful review. It is because of people like you that we give our Best. Hope to see you again.

Regards
Yvonne and Steve and staff.

Gee Wizz B&B and Self-catering
D V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
D V

Baie aangenaam.

Verblyf na Sani2C. My seun was baie beïndruk dat die eienaars hom soos 'n ou bekende ontvang het.

Gee Wizz B&B and Self-catering's terugvoer

Baie dankie dat julle Gee Wizz ondersteun het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Steve and Yvonne

Gee Wizz B&B and Self-catering
Willy E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Gasvryheid en uitstekende diens uit die boonste rakke. Die eienaars is tops. Dit het gevoel of ons by ons eie huis was, ons gaan nooit weer op 'n ander plek slaap in Scottburgh nie - Gee Wizz is die plek.

Gee Wizz B&B and Self-catering's terugvoer

Beste Willy,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons het julle kuier en verblyf verskriklik geniet en kan nie wag om julle weer te sien nie. Ons moet nog 'n 'sundowner' of 'moonupper' drink.

Mis julle en baie liefde,
Steve en Yvonne

Gee Wizz B&B and Self-catering
George W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename ervaring.

Die verblyf was baie aangenaam. Die kamer was netjies, die diens uitstekend met die lekkerste ontbyt en spesiale koffie van die gasvrou. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Gee Wizz B&B and Self-catering's terugvoer

Goeiedag George,

Baie dankie vir die verslag. Dit was goed om julle hier te he en ons hoop om julle gou weer te sien.

Baie groete
Steve and Yvonne

Gee Wizz B&B and Self-catering
Mike F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, gerieflik, baie aangenaam en hartlike ontvangs met aankoms.

Gee wizz, wat 'n ongelooflike ervaring wat ons beleef het. Van ons aankoms tot vertrek was dit net eenvoudig ongelooflik. Ons het in ons lewe nog nooit so vars en verfris terug gekeer van 'n wegbreek af nie. Yvonne en Steve, baie dankie, weet dat ons Gee Wizz aan al ons vriende en kennisse en almal wat ons raakloop van julle gasvryheid en lekker verblyf sal vertel en aanbeveel. Weereens dankie vir julle, gesëende Kersfees en voorspoed vir een en elkeen. Het vandag ons koffie en ontbyt gemis. Julle was awesome gewees.

Gee Wizz B&B and Self-catering's terugvoer

Hallo julle
Baie dankie eerstens omdat julle BY Gee Wizz B & B kom bly het. Ons waardeer die ondersteuning baie. Dit was lekker om vriende soon julle te kon ontmoet het. Mag julle n wonderlike 2018 beleef met alles wat goed is, gesond is en baie baie Voorspoed met dit wat julle aanpak. Hoop om julle gou weer te sien.

Gee Wizz B&B and Self-catering
Makola C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Makola C
Saam met vriende

It was home away from home.

I really like the warm welcome we had and the staff there were so friendly. Yvonne is a wonderful happy person and believe me, you won't be disappointed.

Gee Wizz B&B and Self-catering's terugvoer

Hi Makola thanks for the review. Hope to see you again.

Gee Wizz B&B and Self-catering
Avril H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay and wonderful people!

Such hospitality and a lovely sea view!

Gee Wizz B&B and Self-catering's terugvoer

Dear Avril,

Thank you for your review. We hope to see you again soon.

Gee Wizz B&B and Self-catering
Ethel D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ethel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Verblyf was bevredigend.

Gee Wizz B&B and Self-catering's terugvoer

Goeie dag Ethel
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly dat julle, julle verblyf geniet het. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Steve en Yvonne

Gee Wizz B&B and Self-catering
Annette O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sommer tuis gevoel.

Baie gasvry en vriendelik.

Gee Wizz B&B and Self-catering's terugvoer

Hallo Annette
Baie dankie vir die revue. Ons waardeer dit. Hoop om julle sommer gou weer te sien in die toekoms.
Groete
Steve en Yvonne

Gee Wizz B&B and Self-catering
Jutta L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jutta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid, vriendelike diens en heerlike ontbyt was uitsonderlik.

Ons is hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Goeie diens, lekker ontbyt en die pragtige uitsig rond die prentjie af. Jy arriveer as vreemdelinge en vertrek as vriende.

Gee Wizz B&B and Self-catering's terugvoer

Goeie middag Jutta,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Dit is wat ons altemit wil hê dat ons gaste gelukkig is. Ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Steve en Yvonne

Gee Wizz B&B and Self-catering
Elaine L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie stunning.

Ons is dadelik en vriendelik gegroet en sommer tuis laat voel, sal enige dag terugkeer en daar bly. Die plek is skoon en netjies met al die geriewe wat mens nodig het.

Gee Wizz B&B and Self-catering's terugvoer

Hi Elaine,
Verskriklik dankie vir die resensie. Dit was baie goed om julle te ontmoet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Yvonne en Steve

Gee Wizz B&B and Self-catering
Marinda J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda J
Gesin met klein kinders

Awesome tyd gehad.

Ons is liefdevol ontvang, dadelik soos ons tweede huis gevoel. Stunning verblyf, baie netjies en gerieflik. Yvonne en Steve awesome hosts. Baie besorgd oor ons gewees. Heerlik gekuier en geëet. Sal beslis weer en weer teruggaan.

Gee Wizz B&B and Self-catering's terugvoer

Hi Marinda, die huis is maar baie stil sonder julle. Ons het lekker gekuier en nogmaals dankie dat julle Gee Wizz B&B gebruik het vir julle verblyf. Ons sien uit na 'n volgende keer.

Gee Wizz B&B and Self-catering
Judith V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V
Besigheidsreis

Skoon, netjies en gasvry.

Sien sterre.

Gee Wizz B&B and Self-catering's terugvoer

Hi Judith, thank you for your review. I hope 2017 will be a very good year for you. We look forward to see you again. Thank you for using Gee Wizz B&B.

Gee Wizz B&B and Self-catering
Fritz S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Weereens duisend dankies Yvonne en Steve vir julle gasvryheid, asook die heerlike ontbyt elke oggend. Julle spontane verwelkoming sal ons altyd onthou, het as vreemdelinge aangekom en as vriende vertrek.

Gee Wizz B&B and Self-catering's terugvoer

Anneke en Fritz,
Dit was 'n ongelooflike manier waarop ons ontmoet het. Dit sal ons altyd onthou as deel van Gee Wizz se geskiedenis. Bly julle het alles geniet en hoop dat julle ons weer sal kom ondersteun. Dankie vir die mooi verwysing.

Gee Wizz B&B and Self-catering
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 33, Freelandpark, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhYjVlMzNkLWEyZWEtNDI4Yy1iZmI2LTMxZGE5MGU2YTJmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 33 Lagoon Drive Freelandpark 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.26686429681 30.75943294841
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za