Opsomming van Resensie
Nonhlanhla M - Jul 2022
Gemiddeld
Nice and close to the mall.
Steve M - Jun 2022
Gemiddeld
Was good.
Madelein O - Jun 2022
Gemiddeld
Wonderlik.
Michael W - Jun 2022
Gemiddeld
Brief respite for the traveller.
Gert V - Jun 2022
Gemiddeld
Was heel goed vir een aand se slaap. Die kamertjie was baie klein en beknop.
George M - Mei 2022
Gemiddeld
Value for money.
Primrose M - Mei 2022
Gemiddeld
It was fabulous.
Tinus V - Apr 2022
Gemiddeld
Only stayed one night. Was a very lovely place, service was good. Not long enough there to say anything else.
Dorothy R - Apr 2022
Gemiddeld
Nie weer nie.
Bettie Pretorius P - Apr 2022
Gemiddeld
Ontbyt is lekker voorberei en personeel is baie vriendelik.
Lees meerTumi M - Apr 2022
Gemiddeld
The guesthouse is very nice and neat.
Kutume Tshepo L - Apr 2022
Gemiddeld
Not very comfortable.
Lees meerEmil Kruger K - Mrt 2022
Gemiddeld
Vriendelik en gaaf!
Nhlanhla Twiggy M - Jan 2022
Gemiddeld
We really enjoyed.
Maphuthi M - Des 2021
Gemiddeld
It was terrible.
Mabunda M - Des 2021
Gemiddeld
Breakfast needs lot of improvement. Menu displayed not done as planned.
Frans M - Des 2021
Gemiddeld
Very nice place.
Lebogang K - Des 2021
Gemiddeld
Wonderful.
Slang M - Okt 2021
Gemiddeld
Excellent.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Hi Slang. Thank you for your feedback it is appreciated! Rita
Pieter P - Sep 2021
Gemiddeld
Rustige omgewing en ons kamer, met sy buitedeur en patio omring deur plante, was 'n welkome ruskans.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word waardeer. Groete Rita
Andre H - Sep 2021
Gemiddeld
Vining in en uit. Slegs oorgeslaap!
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Julle ondersteuning en terugvoer in die moeilike tye wat ons besighede ondervind, word baie waardeer.
Eurika N - Jul 2021
Gemiddeld
Vriendelike gasheer maar hy het nie sy badkamergeriewe waar hy agter in die erf in 'n Wendy-huis bly nie en moet noodgedwonge gastehuis s'n gebruik. Hy doen nie moeite om deur toe te maak nie.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ek het geen verskoning vir die negatiewe onderving nie en vra om verskoning vir enige ongerief. Die Covid het my besigheid baie finansiele skade gedoen en self het ek deur persoonlike krisisse gegaan en kon ek nie die nodige aandag aan die bestuur van die besigheid gee nie en moes noodgedwonge planne maak om die besigheid net aan die gang te hou om dit nie te verloor nie. Dit is nie my standaard nie en ek staan rooi in die gesig. Dankie vir julle ondersteuning.
Samuel M - Jun 2021
Gemiddeld
It was excellent
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Thanks for your feedback, we appreciate it.
Hester F - Jun 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer ek waardeer dit baie.
Humbulani N - Jun 2021
Gemiddeld
We had a great stay and staff was friendly.
Thabang M - Mei 2021
Gemiddeld
Fantastic
Nardel P - Apr 2021
Gemiddeld
Baie ongelukkig.
Lees meerAlida V - Apr 2021
Gemiddeld
Die eienaars is werklik opreg en was baie vriendelik en goed vir my kind.
Andre V - Jan 2021
Gemiddeld
Die verblyf-ervaring was ongelukkig teleurstellend.
Lees meerGeelhout Guesthouse se terugvoer
Die gas het reeds al die kagtes met my bespreek en ek het terugvoer gegee. Daar was net een opmerking waarop ek nie kommentaar kon lewer, behalwe dat ek dit met die ontvangsklerk sou opneem. Volgens hom was daar nie ander besoekers behalwe inwonende gaste wat gebraai het, vir wir hy pap gemaak het. Ek kan ongelukkig nie een van die partye se woord in twyfel trek nie aangesien ek nie genoegsame bewyse het nie. Ek het nietemin alles waaroor die gas ontevrede was aangespreek en gedoen wat binne my vermoëns is. Ek is nietemin jammer dat hulle die verblyf by ons teleurstellend gevind het en poog om te verseker dat volgende gaste nie dieselfde ervaring het nie. Groete
Seetso M - Des 2020
Gemiddeld
We had a wonderful weekend. The staff members are friendly and very accommodating.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Hi Seetso, your feedback is appreciated. Hope to welcome you back again. Rita
Keledi P - Nov 2020
Gemiddeld
My stay was perfect.
Portia Olorato B - Nov 2020
Gemiddeld
Super
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Hi Portia, thank you for your feedback, it is appreciated. I am glad that you found your stay to your standard. Our motto is "if you are satisfied, tell you friends, if not, tell us" We do our best to ensure that our guests are happy with what we offer. We have a lot of guests coming back and wish to welcome you again in the future. I will forward your feedback to Elias. Stay save! Rita
Tshimangadzo M - Okt 2020
Gemiddeld
The place is very nice, service is the best, Mr Ealias gave us the best service ever, he is so humble, friendly and his kindness is so warming
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Hi Tshimangadzo,
Thank you for your time to rate your stay.
It is appreciated and look forward to welcoming you again.
Willie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Ja, beslis!
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Hi Maryna, baie dankie vir julle positiewe terugvoer! Dit word opreg waardeer en hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Veilig wees. Groete Rita
Nadia P - Mrt 2020
Gemiddeld
Voel tuis!
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Hi Nadia,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer en hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Veilig wees.
Groete,
Rita
Michelle L - Mrt 2020
Gemiddeld
Dit is alles wat mens nodig het.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Hi Michelle, dankie dat jy sie tys geneem het om ons plek te evalueer en die terugvoer dit word regtig baie waardeer en ons hoop om julle weer te ontvang.
Timothy M - Feb 2020
Gemiddeld
Regtig wonderlike algehele en heerlike ontbyt.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Really great overall and lovely breakfast.
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Hi Timothy. Thank you for taking the time to rate us! Looking forward to accommodating you again! Rita.
Fiona M - Jan 2020
Gemiddeld
Lovely stay.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Thank you for your feedback, it is appreciated. Warm greetings. Rita
Zanele M - Jan 2020
Gemiddeld
It's an amazing guesthouse in a great neighbourhood.
Zodwa M - Nov 2019
Gemiddeld
Exclusion of breakfast costs on the agent's invoice and a lack of explanation by the guesthouse staff is an unnecessary inconvenience for the guests.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Noted. As explained, it clearly states on the website on 2 separate places, that breakfast is not included and is not an oversight on my side as claimed. On arrival, I explained that breakfast was ordered by you but has to be paid at the guesthouse.
Secondly, I apologise for having to drop off the key but I waited long after the expected arrival time and as a result, had other responsibilities to attend to and could not wait any longer. You refused to pay for the breakfast you enjoyed and one would expect that these 4 free breakfasts would make up for any inconvenience but nevertheless, thank you for your feedback.
Rendani N - Nov 2019
Gemiddeld
'n Plek om te wees, het baie lekker gekuier en die ontbyt was heerlik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A place to be, had a fantastic time and the breakfast was awesome.
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Hi Rendani, thank you for taking the time to rate your stay. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the future.
Friendly greetings
Rita
Tebogo N - Sep 2019
Gemiddeld
That was a good service.
Teboho P - Sep 2019
Gemiddeld
Our stay there was over the top!
Kallie P - Aug 2019
Gemiddeld
Swak diens.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Die bespreking was direk deur Travelground gemaak vir 'n dubbel kamer met dubbel bed. Daar was geen melding gemaak dat dit 'n pa en 'n seun is wat nie 'n bed kan deel nie. Die hele dorp was ongelukkig vol en ek sou nie ander veblyf elders vir hul kon reel nie. Hul het gevra of ek 'n bank het waarop die seun kan slaap en ek het vir die seun bed gemaak in die TV kamer maar die seun het nie daar geslaap nie maar gevra vir 'n matras en by sy pa in die kamer geslaap. Ek het die volgende aand vir hul 'n kamer wat oop is aangebied en hul het dit geweier. Vir die ongerief het ek hul gratis ontbyt bedien. Vriendelike groete
Tebogo M - Mrt 2019
Gemiddeld
Staff were friendly and helpful. It's a very neat and beautiful place.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Hi Tebogo,
Thank you for taking the time to review Geelhout Guesthouse. I am pleased to see that you had a good time and hope to see you again soon.
Rita
Manie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Absoluut uit die boonste rakke.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Sjoe Manie dit beteken vir ons so baie om sulke wonderlike terugvoer te kry. Baie dankie en ons ontvang julle baie graag weer.
Vriendelike groete,
Rita
Brenda G - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam, rustig en definitief waarde vir geld.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Brenda. Dit is gaste soos jy wat dit vir my n absolute plesier maak om te dien. Sien uit na jou volgende besoek.
Basetsana R - Feb 2019
Gemiddeld
Best accommodation thus far.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Thanks for the nice review. We look forward to your next visit!
Konrad B - Feb 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld, vriendelik en skoon.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Good value, friendly and clean.
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Hi Conrad. Thank you for your valued feedback and thank you for your support.
Xolile H - Jan 2019
Gemiddeld
Great experience.
Nametsegang P - Nov 2018
Gemiddeld
Rita was friendly and welcoming. Had great stay.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Thank you for your valued feedback.
Graeme M - Nov 2018
Gemiddeld
Op die regte plek op die regte tyd.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Graeme, dit word waardeer.
Awie G - Okt 2018
Gemiddeld
Baie tevrede met die diens, kamer en ontbyt.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Beste Awie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly as ons aan julle verwagtinge voldoen het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Groete,
Geelhout Guesthouse-bestuur
Suzette K - Okt 2018
Gemiddeld
'n Heerlike wegbreek.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Hi Suzette en metgesel. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit wat ek doen is absoluut my passie en waardeer enige terugvoer al is dit negatief, dit help om te verbeter waar ek kan. Ek is bly dat julle dit goed gevind het om by Geelhout Gastehuis te bly en kyk uit om julle weer te sien. Ons gaan verseker werk aan die sekuriteit.
Owen N - Sep 2018
Gemiddeld
Clean place and easy to find.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Owen, thank you for your review. We hope to see you again. It was such a pleasure to meet you and your partner.
Carin P - Sep 2018
Gemiddeld
Heerlike ontbyt en skoon akkommodasie.
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Hi Carin. Baie dankie vir die terugvoer. Dit word waardeer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Neels V - Aug 2018
Gemiddeld
Aangenaam.
Pearl N - Aug 2018
Gemiddeld
They need to have a secured parking gate.
Lusia S - Jul 2018
Gemiddeld
Very nice place, friendly staff.
Thoria V - Jun 2018
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en rustige atmosfeer.
Jurie S - Mei 2018
Gemiddeld
Awesome.
Mariette S - Mrt 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Thembeka Siphesihle Z - Mrt 2018
Gemiddeld
The room was too small and the bathroom was separate from the bedroom where we needed to leave our room to go the bathroom.
Itumeleng S - Feb 2018
Gemiddeld
Comfortable quiet place.
Fred L - Jan 2018
Gemiddeld
Friendly hosts at a beautiful and very comfortable guesthouse made our brief stay most enjoyable.
Johan V - Nov 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam. Lekker ontbyt.
Sophy G - Okt 2017
Gemiddeld
It was very refreshing.
Hannes N - Aug 2017
Gemiddeld
Aanbevole vir enige persoon.
Maxine H - Aug 2017
Gemiddeld
Gasvry, vriendelik en professioneel!
Andre P - Jul 2017
Gemiddeld
Ek het geen probleme ondervind nie.
Graham L - Apr 2017
Gemiddeld
Gemalik en net wat ons nodig gehad het.
Martie L - Feb 2017
Gemiddeld
Gerieflik, maar kort beslis aandag.
Ina G - Jan 2017
Gemiddeld
Dit was baie netjies en geen probleme ondervind nie.
Nikiwe N - Jan 2017
Gemiddeld
I had a great stay.
Phuluso N - Nov 2016
Gemiddeld
The place was great, quiet and refreshing.
Piet B - Okt 2016
Gemiddeld
Uitstekende verblyf.
Koos G - Okt 2016
Gemiddeld
Baie netjiese gastehuis.
Stephan L - Sep 2016
Gemiddeld
Dit was wonderlik.
Alisha V - Aug 2016
Gemiddeld
Heerlike ontbyt!
Mamokete N - Aug 2016
Gemiddeld
The place was very neet and quiet. The people were friendly, wellcoming and informative.
Suthea W - Aug 2016
Gemiddeld
Netjiese, bekostigbare verblyf. Die lapa sal in die somer heerlik wees.
Eugene T - Mei 2016
Gemiddeld
Pleasant and good value for money.
Simon K - Mei 2016
Gemiddeld
Very hospitable, well located and excellent breakfast, host very professional and well mannered.
Kabelo N - Apr 2016
Gemiddeld
I really had a great time and the place was so good.
Jaco L - Mrt 2016
Gemiddeld
Rustig en gemaklik.
Ken M - Mrt 2016
Gemiddeld
Comfortable stay in a safe environment.
Bart D - Mrt 2016
Gemiddeld
Fantasties.
Kwena S - Jan 2016
Gemiddeld
We really had a blast.
Mpho M - Nov 2015
Gemiddeld
It was awesome.
Nesta B - Okt 2015
Gemiddeld
Lekker stewige ontbyt!
Stefan S - Okt 2015
Gemiddeld
Lekker swembad en kuierarea, kamers uiters swak vir die geweldige prys, ontbyt 2/10.
Lees meerGeelhout Guesthouse se terugvoer
As eienaar voel ek dat ons regtig ons bes gedoen het, ons vra om verskoning dat ons nie tot u standaarde voldoen het nie. Ons het toegelaat dat 'n ekstra kind geakkommodeer word teen geen ekstra koste nie. Ontbyt is Saterdag oggend baie vroeg op aanvraag spesiaal vir die gaste gereël sonder enige moeite. Ons streef om dit vir elke gas so gerieflik moontlik te maak. Ons het ook vir die gas gebruik van ons kombuis toegestaan. Ons is innig jammer dat u so voel, ons sou dit waardeer het as u ten tye van u verblyf dit aan ons genoem het en nie voorgegee het dat u wel u verblyf geniet het nie. Ons het immers op meer as een geleentheid aangevra of u te vrede is, waarop u antwoord was dat u baie tevrede is.
Johan N - Okt 2015
Gemiddeld
Clean and tasteful!
Geelhout Guesthouse se terugvoer
Thank you , we try our best to give our guests a home away from home.
Henry D - Jun 2015
Gemiddeld
Baie rustig en aangenaam.
Paul H - Mei 2015
Gemiddeld
Very clean and friendly and in a very good location to all facilities.
Patrick S - Mrt 2015
Gemiddeld
Awesomeness
Veronice J - Des 2014
Gemiddeld
Lekke!
Phistos S - Des 2014
Gemiddeld
Super
Thomas M - Nov 2014
Gemiddeld
It is a nice place to relax for couples.
Francois W - Okt 2014
Gemiddeld
Friendly people - I'll be returning
Sello M - Jul 2014
Gemiddeld
Perfect place to be if you looking for a peaceful weekend/holiday
Elana F - Jul 2014
Gemiddeld
Baie aangename mense. Was net bekommerd oor die For Sale-bord op die grasperk ...
Mbekezeli P - Mei 2014
Gemiddeld
My wife and I loved the place a lot.
Deon P - Mei 2014
Gemiddeld
Dit was soos by my eie huis, behalwe dat die ontbyt baie beter was as by my eie huis.
Pieter En Linda V - Jun 2013
Gemiddeld
Baie aangenaam
Angelina T - Mei 2013
Gemiddeld
An incredible stay
Lesetja M - Mrt 2013
Gemiddeld
Great place for a get away
Caswell M - Feb 2013
Gemiddeld
Home away from home
Emelda B - Feb 2013
Gemiddeld
Amazing
Lebohang M - Des 2012
Gemiddeld
Rita the owner she's got the heart of GOLD every thing was fantastic and splendid.
Peet U - Okt 2012
Gemiddeld
Excellent and friendly service
Thapelo D - Aug 2012
Gemiddeld
Beautiful place to be in.
Werner N - Mei 2012
Gemiddeld
200% thumbs up!!!
Alice M - Feb 2012
Gemiddeld
I couldn't have chosen a better place to spend a weekend away with my friends
Tlhoriso S - Des 2011
Gemiddeld
Rita is so hospitable..it is not just a business but a calling for her...she's warm and genuine
Themba M - Okt 2011
Gemiddeld
Awesome Service
Mapule S - Des 2010
Gemiddeld
Friendly and very accomodating.
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhoutstraat 6, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom