LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gelukshoop Cottage Tankwa | LekkeSlaap
+33

Gelukshoop Cottage Tankwa

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Gelukshoop Cottage Tankwa
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Retief N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retief N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, wyd, stil.

'n Baie gerieflike plekkie om 'n slag weer tot jou sinne te kom. Mense kan lekker stap op die plaas, ry in die distrik, of net sit en boeklees onder die boom of by 'n vuurtjie. As jy kan, bly langer as 'n naweek.

Theo M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Die perfekte plek om te gaan rus en weer mens te word. Die rustigheid en natuurskoon is ongelooflik. Die geriewe is perfek vir die ligging en die mense is gaaf. Ons kan nie wag om weer te gaan nie!

Alex H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex H
Saam met vriende

Excellent!

Attention to detail is superb. Location is amazing.

Gelukshoop Cottage Tankwa's terugvoer

Hi Alex, thank you for your positive review, much appreciated, please visit again.

Gelukshoop Cottage Tankwa
Dempsey H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dempsey H
Gesin met klein kinders

Pragtig en rustig. Baie mooi plaas.

Baie vriendelike ontvangs, pad daarheen en rondom baie mooi. Het een aand rondom 23:00 teruggery van Sutherland sonder enige probleem. Die rustigheid en stilte was 100%.

Linda P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Gesin met tieners

Netjies, skoon, mooi en rustig

Beste om die Tankwa met sy mooi sonsopkoms en -ondergang te geniet. Ons tydjie was net te kort, een aand, as jy gebied en plaas wil verken is dit definitief nie genoeg nie. Neem jul tieners saam ─ geen opvangs ─ d.w.s. geen selfone nie.

Deone Z - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deone Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, beeldskoon, dis 'n moet!

Almal moet Gelukshoop Cottage beleef. Dit was ongelooflik met alles en meer wat ons nodig gehad het. Daar was alle apparate in die kombuis, oorgenoeg hout, 'n lekker snoesige vuur wat konstant in die kombuis brand vir die winterdae. Dit was hartseer om terug te kom ek sal nog graag vir weke daar wil bly. Ons het 'n ongelooflike tyd gehad en almal wat wel liefde vir die Karoo het moet dit beleef. Baie baie dankie vir Katrina wat ons so mooi verwelkom het en ons deur die huis gewys het. Sy was so oulik gewees en vir ons spesery ook gegee. Sy is 'n wonderlike mens.

Alten W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alten W
Saam met vriende

Rustig.

Heerlike ontspanne naweek. Huisie baie goed toegerus en dit was lekker om die omgewing op die plaas te verken.

Deirdre N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre N
Gesin met tieners

Ongelooflik.

Beste vakansie ooit, wonderlikste mense. Katriena en Piet het ons hartlik ontmoet en op hul stil manier seker gemaak dat alles vlot loop. Lammertjies gevoer wat diep in ons harte geklim het. Corneel en Artur is 'n ongelooflike paartjie wat ons laat voel het of ons hulle al jare ken. Ons is gegroet met Corneel se heerlike verrassing, en haar sagte hand is duidelik in die Cottage, dit het alle geriewe wat jou hart begeer. Dit is die plek waar 'n gesin ware gesinstyd kan deurbring. Dankie vir alles ons beplan alreeds ons volgende besoek.

Johan L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met tieners

Rustigheid, stilte en natuurskoon op sy beste. Vriendelike mense.

Ek en my vrou en seun was op die plaas met die langnaweek. As jy nie van grondpad hou nie kan jy van Matjiesfontein af kom en dan is dit so 30 km grondpad. Of ry die grondpad van Ceres af deur die Tankwa Nasionale Park as jy 'n bakkie of 4x4 het. Die pad is redelik sleg maar baie mooi. Piet en Katriena op die plaas is baie vriendelik en het met alles gehelp. Ons het selfs 'n vars gebakte brood gekry. Mens mense. Dankie julle. Hier is nie "entertainment" nie. Hier is net pragtige plaaspaaie, natuurskoon en stilte. As dit is wat jy soek en wil wegkom man mense en ligte en geraas af, dan is die plek vir jou. Die huis is pragtig skoon en het alles wat jy gaan benodig om lekker te kan kosmaak en braai. Selfs krag vir my vrou se haardroër al werk alles van sonkrag af. Baie diere op die plaas van gemsbok, vaalribbok, duikers, steenbokke, bobbejane, jakkals, hase, springbokke, swartwildebees en 'n bloue. Die paaie is vir jou om te geniet op jou eie. Die plaas is joune vir die tyd wat jy daar is. Wat 'n hemelse voorreg. Dankie Ater en Corneel. Julle gaan ons bakkie weer sien aankom in die winter. Dan is dit seker eers mooi daar by julle. Ek verlang al klaar weer. Daar is geen selfoonopvangs nie. Hemels.

Lulu B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lulu B
Saam met vriende

Alles net na my smaak.

Vriendelike welkom, lekker geslaap in mooi huis, baie geriewe in kombuis en buitebraaiplek was perfek. Omgewing was Karoo-mooi.

Gelukshoop Cottage Tankwa's terugvoer

Hallo Lulu
Ons is bly julle het lekker oorgebly. Volgende keer moet julle langer kuier.
Groete
Corneel en Ater

Gelukshoop Cottage Tankwa
Irma B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irma B
Gesin met klein kinders

Mooi huisie.

Hemels rustig.

Gelukshoop Cottage Tankwa's terugvoer

Hallo Irma

Baie dankie vir jou review. Waardeer dit en julle moet weer kom.

Groete
Corneel

Gelukshoop Cottage Tankwa
Wiaan S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful cottage on a beautiful farm!

We enjoyed our stay here very much. It is a beautiful farm with great routes to hike or drive with exquisite views. I would recommend it to anyone!

Warren B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren B
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspanne in die Karoo.

Baie geniet en lekker gerus.

Thiaan L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thiaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een woord: Puik.

Gelukshoop is 'n moet vir diegene wat wil weg kom van die 'buzz'. Goed geleë en Karoo-prag.

Erica D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D
Gesin met tieners

Ons tydjie op Gelukshoop was skitterend.

Ons het gedurende die dag die plaas en omgewing na hartelus verken en asemrowende aande om die vuur geniet. Skitterend!

Brian M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian M
Gesin met tieners

Baie stil en mooi.

Die vuurherd was 'n wenner in die winterkoue. Lekker Muisbosskerm buitebraai. Sal beslis weer gaan.

Maxakadzi Magalela M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxakadzi Magalela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Memorable moments, warm reception and quietness in the farm. A need for a small fridge in the cottage.

I had the most interesting time of my life for the two days that I spent in the farm. It was indeed a good experience to be in a wilderness and this gives one an opportunity to appreciate nature. I would strongly suggest that the cottage is fitted with a small fridge, otherwise everything else was fantastic. Keeping stuff in the fridge that is in the other house brings with it some inconvenience. The reception by the guys in the farm was phenomenon.

Gelukshoop Cottage Tankwa's terugvoer

Hi Maxakadzi and Nann
Thank you so much for your review of Gelukshoop Cottage. We are glad you enjoyed the experience and hope you will visit again.
We are working on the fridge situation!
Warm regards
Corneel

Gelukshoop Cottage Tankwa
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gelukshoop-plaas, Tankwa, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2MDJhOGVlLWE3YTctNGVhYi1iZWE3LTA0ZmY4MGZiNzM0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 17 5 1 5 Gelukshoop Farm Tankwa 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.54938 20.239747
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!