LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gem of Durban North | LekkeSlaap
+21

Gem of Durban North

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoylake-rylaan 28, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Gem of Durban North is 'n moderne en pragtige selfsorghuis in die besige deel van Durban-Noord en dis ideaal vir 'n gesinswegbreek. Daar is meer as 20 restaurante 'n entjie weg en die Beachwood Country Club en Beachwood-strand is net 2 km weg. Gateway en Umhlanga is net 10 minute se ry weg en uShaka Marine World en Durban se Gouemyl is ook naby.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers, 'n kombuis, eetkamer en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak-eenheid. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste en 'n kleurvolle Malawi-vistenk. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n groot platskerm-TV met Netflix en sekere DStv-kanale. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n klimraam in die tuin. Daar is ook 'n swembad met sonstoele en 'n kuierarea met 'n ingeboude kroeg en 'n gastetoilet. Daar is ook 'n gasbraai en 'n etenstafel met stoele.

Slaapplek

’n Bespreking by Gem of Durban North sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Hoylake-rylaan 28, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoylake-rylaan 28, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0131a7f1fd4e2f66fb3b11f62f548aa23f2bb4f19ac73cdeca8f6771cedcb8aa6125455fd0109153d04b90f4490cf7d58f48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950  per nag (plek vir 6) 28 Hoylake Drive Durban North 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.784303 31.043729
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!