LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gemak in die Wynlande | LekkeSlaap
+16

Gemak in die Wynlande

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Simons Way 32, De Wijnlanden, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R289 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Gemak in die Wynlande bied verblyf in 'n gerieflike kamer vir 2 gaste op 'n luukse sekuriteitslandgoed in die Kaapse Wynlande.

Dié oopplan-kamer is op die grondverdieping, het 'n privaat ingang en lei na 'n onderdakstoep. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. 'n Haardroër, strykyster en -plank, ekstra hangers en 'n wasgoedlyn is op versoek beskikbaar.

Die kombuisie is met basiese kombuistoestelle, soos 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en WiFi. Op versoek kan die kamer op 'n Maandag of Woensdag skoongemaak word, teen 'n ekstra koste. Rook word nie in die kamer toegelaat nie, maar word buite toegelaat.

Stoepmeubels en 'n Weber-ketelbraai is beskikbaar, en gaste moet hul eie houtskool saambring. Gaste kan van die swembad gebruik maak, maar dit het nie 'n net of 'n veiligheidshek nie en is dus nie ideaal vir klein kinders nie.

Gaste kan draf, stap, voëlkyk en die vrylopende springbok sien op die perseel.

Gemak in die Wynlande is 16 km van Stellenbosch af waar daar verskeie winkels, restaurante en wynlandgoedere is. Dit is ook net 17 km vanaf die Strand en Somerset-Wes.

Slaapplek

’n Bespreking by Gemak in die Wynlande sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Simons Way 32, De Wijnlanden, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R289
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R289
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Simons Way 32, De Wijnlanden, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7ecbc23d7fb7c76ce57d96f716103b03c32418eb4d52ba1ee42d5b1a2e892d32e1c877f838664c8e33987b45cfd34ed1359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R289  per nag(plek vir 2) 32 Simons Way De Wijnlanden 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 11:00 -34.012675021789 18.743001067984
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!