Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Stoor

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Die Ou Stoor
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Susan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens gehad.

Baie dankie Die Ou Stoor - was baie netjies en gerieflik en als wat ons nodig gehad het was beskikbaar. 'n Inligtingsblad van interessanthede sal help om die omgewing meer te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lischia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lischia V
Saam met vriende

Dit was baie mooi en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamarind H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tamarind H
Saam met vriende

Peaceful farm stay.

We had a lovely stay at Die Ou Stoor. This farm house is peaceful and quiet. We enjoyed bird watching in the garden and spent the evening around the fire boma. The house is clean and very well equipped. We really loved the decor and the personal touches in Die Ou Stoor. It's worth mentioning that you should take your own water. While they advised we could drink the water after allowing it to run for a little while, we found the water still came out brown and didn't want to risk it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R

Troue by Tholo Thabanyana.

Mooi kamers, netjiese kuierarea met baie ruimte. Volledige, goed toegeruste kombuis en baie ekstra moeite is gedoen om die kinders welkom te laat voel, veral met die "indoor tents". Dankie vir 'n heerlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cleo P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cleo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and beautiful.

The road to Die Ou Stoor is gravel and long, however, the house makes up for it. The house was beautiful, and fully equipped, and nice to have a break from city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonet S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet S
Gesin met tieners

'n Baie aangename verrassing.

Ons kan Die Ou Stoor enige tyd aanbeveel, die perseel was baie netjies skoon en baie goed toegerus. Mike die helper was baie behulpsaam en vriendelik asook die eienaar wat ons baie goed ontvang het. Die selfoonontvangs daar is egter baie swak en WiFi sou dalk baie gehelp het maar een kan daarsonder lewe vir 'n dag of 2 - maar vir langer besprekings sou ek se dat dit dalk baie aanbeveelbaar is. En 'n elektriese hekmotor sou ook baie gehelp het as om in die donker uit te klim om eers die plaashek oop te stoot, maar behalwe vir dit was die plekkie regtig baie lekker, mooi en sal hom enige tyd aanbeveel. Daar was 'n probleem met een van die badkamers se toilette wat nie wou spoel nie en ons het ook opgemerk die yskas se rubbertjies seël nie mooi nie so die yskas behou nie sy koue nie en dan lek hy maar overall is dit glad nie 'n probleem gewees nie. Baie, baie dankie vir die oulike plekkie waar ons regtig lekker kon ontspan en die rustigheid van die bosveld kon geniet het - ons sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaunimie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaunimie V

Het baie lekker gebly, het alles wat jy nodig het en meer. Lekker rustig en stil.

Kan geen fout vind, behalwe dat ons met warm water gesukkel het omdat ons so baie mense was. Maar sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons wil graag ons tevredenheid uitspreek.

Baie oulike plek met gawe mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

The best equipped self-catering guesthouse I've ever seen and extremely tasteful decor.

The photos on the website are a true refection of this beautiful gem of a guesthouse. Clean, well equipped and the most beautiful decor and super good assistance from the personnel. I will over and over again recommend Die Ou Stoor to all my friends, the only negative point I need to raise is the distance advertised on the website. We had to travel almost 160 km everyday in and out to Sun City for an event we were taking part in. The website advertised the guesthouse as 35 to 40 km from Sun city. No person fly like a crow to a destination. Luckily the beautiful guesthouse and atmosphere made up for the km's we had to travel daily.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Stoor se terugvoer

Good day Samantha,
Thank you for the review and the kind words about the features of our place. I am so sorry about the information about the distance to Sun City. I am not aware that it says that on the website and I struggle to find this on the internet.

Die Ou Stoor
Alicia T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia T
Saam met vriende

Fantasties.

Wonderlike plek met wonderlike diens van al die personeel aan diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Stoor se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.

Die Ou Stoor
Susan D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Besigheidsreis

Great accommodation to recharge your batteries.

The accommodation was airy and tastefully decorated. Our hosts were most gracious and welcoming. People who would like to get away from the rat race will thoroughly enjoy this haven. There is no TV or radio and it makes you enjoy nature and family or friends. Games are available to be played. A fire pit is great to sit around and relax. Walks along pathways enable one to view wildlife on the farm.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie akkommodasie om jou batterye te herlaai.

Die akkommodasie was lugtig en smaakvol versier. Ons gashere was hartlik en verwelkomend. Mense wat van die gejaag wil wegkom, sal hierdie oord terdeë geniet. Daar is geen TV of radio nie en dit laat jou toe om die natuur en familie of vriende te geniet. Speletjies is beskikbaar om gespeel te word. 'n Vuurput is lekker om rond te sit en te ontspan. Wandel langs paaie stel jou in staat om wild op die plaas te sien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Stoor se terugvoer

Thank you for the positive review and we hope to host you guys again in the future.

Die Ou Stoor
Vanaf
R3 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brakfontein Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a2c585a8db18c99bbf0218f726fac96e57f042ae9a4a76fa36bd693860926f097086779cfdd1a001441566ce66822ba6edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 10 mense 11 5 1 5 Brakfontein Farm Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.66257330707 26.704105428776
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem