Gemini Backpackers Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gemini Backpackers Lodge bied gerieflike oornagverblyf in 'n woonbuurt in Johannesburg. Die moderne Afrika-metropool het alles, lewendige naglewe, fynproewermaaltye, vermaak, mode-winkels, kuns en kultuur, die Gautrein en verskeie ontspannings-oorde vir 'n ideale wegbreek.

Verblyf is beskikbaar in verskeie bekostigbare kamertipes. Gaste het 'n keuse tussen dubbelkamers, selfsorg-eenhede, slaapsale of kampeerterreine.

Gaste kan ook afkoel in die gemeenskaplike swembad en het toegang tot 3 gemeenskaplike kombuise, gratis WiFi 'n gemeenskaplike gastesitkamer met DStv, braai-area, parkeerplek op die perseel en karwasgeriewe. Daar is ook 'n kroeg en 'n pooltafel in die onthaalarea.

Johannesburg spog met verskeie vermaak vir besoekers, insluitend besienswaardighede soos Montecasino, winkelsentrums, wildreservate, Gold Reef City, markies, museums en verskeie restaurante.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gemini Backpackers Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false