LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gemsbok 4X4 en Kampterrein | LekkeSlaap
+18

Gemsbok 4X4 en Kampterrein

1 resensie
Kampeer/karavaan
Camp Site
Vanaf R250
per eenheid
Beskrywing

Die kampterrein het 10 staanplekke. Daar is storte, spoeltoilette en braaigeriewe. Die kampterrein word omring deur berge, en is in die diep kloof tussen die Roggeveldberge geleë. Let wel: Ons beveel aan dat jy gedurende die dag en nag skoene dra wanneer jy uit die kamp-area beweeg.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor inklokdatum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor inklokdatum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 30% van die deposito is terugbetaalbaar
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Vanaf R250
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Posbus 137, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyZWQ3YWY0LTI0ZDMtNDE1Ny04OTBlLWI2ZDk1YWFmYTYzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R250  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Posbus 137 Laingsburg 6900 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.65939321602 20.967922210693
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!