LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gen Hertzog 190 | LekkeSlaap
+9

Gen Hertzog 190

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Genl Hertzogstraat 190, Berg en Dal, Wellington, 6755, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Gen Hertzog 190 is 'n selfsorghuis in 'n stil doodloopstraat in Wellington. Dié bekoorlike dorpie is in die pragtige Kaapse Wynland-distrik geleë en net 45 minute se ry van Kaapstad af. Dit is die ideale plek vir daguitstappies. Daar is 'n verskeidenheid doendinge soos wyn-, olyf- en kaasproesessies en -toere, asook lieflike voetslaanroetes in die natuur en historiese besienswaardighede om te verken.

Die huis het 5 slaapkamers en bied slaapplek vir 8 gaste. Daar is 4 badkamers, waarvan 3 en suite is. Die huis het 'n oopplan-kombuis, -leef en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en mikrogolf. Daar is 3 kuierareas: 'n oopplan-sitkamer en -eetarea, TV-kamer en 'n braaikamer.

Dis ons gesinshuis en daarom toegerus met alles wat jy nodig het, soos linne en handdoeke.

Daar is 'n stoep met braaigeriewe en 'n swembad en 'n klimraam in die tuin. Veilige parkeerplek word voorsien en die huis is op 'n stil plattelandse omgewing geleë met sekuriteitswagte wat 24 uur per dag aan diens is.

Slaapplek

’n Bespreking by Gen Hertzog 190 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Gen Hertzog 190
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Genl Hertzogstraat 190, Berg en Dal, Wellington, 6755, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gen Hertzog 190 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Genl Hertzogstraat 190, Berg en Dal, Wellington, 6755, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiNjg3ODBkLTkwMTQtNDg4Zi1iNGVjLTNjNzc2OTg5ZjQ3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 300  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 190 Genl Hertzog Street Berg en dal 6755 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 12:00 -33.630073 19.022597
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!