Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Georgian Blue

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 29 Mrt 2024 tot 1 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 21, Denver Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R638 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Georgian Blue is 'n klein tuinwoonstel wat vas is aan die eienaars se huis in George. Die woonstel is ideaal vir diegene wat op soek is na korttermynverblyf.

Dié rookvrye-woonstelletjie grens aan die hoofhuis en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n instap-stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Gratis tee, koffie en beskuit word voorsien. Dis veilig om die kraanwater te drink.

Verder is daar WiFi en 'n MiBox-TV. Daar is 'n klein tafel in die binnehof met plek vir 2 en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Die eenheid is in 'n boomryke woonbuurt en is naby winkel, hospitale, restaurante, Garden Route Mall en George Lughawe. Vervoer van die lughawe af kan vooraf reël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Georgian Blue sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Georgian Blue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Tarentaalstraat 21, Denver Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Georgian Blue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 21, Denver Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvObWUybcJ951Npoh42sx33O8BTMGrVaMuQPE7f3hcMZ8ILlmet?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 21 Tarentaal Street Denver Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.958519379904 22.484619666098