LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Geranium Cottage | LekkeSlaap
+11

Geranium Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeu-keeromstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 421 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geranium Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Langebaan. Dis naby die middedorp met winkels en restaurante.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 4 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n stapelbed vir kinders. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en ander toebehore. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 6, en die sitarea het 'n ingeboude braai-area en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Geranium Cottage is naby die strandmeer, sowat 5 km vanaf Langebaan Buitelandgoed, en 8 km vanaf Mykonos Casino. Lavender Cottage is ook 1 van 2 kothuise op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Geranium Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Meeu-keeromstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 421
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 421
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeu-keeromstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPKv1N71ujGkyq0lmwJxLKEMktK8LHvdrnxjI3oX5ID342FE1n9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 421  per nag (plek vir 4) 6 Meeu Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.10096 18.03216
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!