Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geranium Studio

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prunusstraat 3, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geranium Studio is 'n selfsorg-ateljee in Heldervue, Somerset-Wes. Die dorp is omring met asemrowende berge en wingerde en is 50 km vanaf Kaapstad in die Helderberg omgewing. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Blue Rock Adventure Park en Monkey Town.

Dié lugversorgde eenheid het slaapplek vir 2 en het 'n dubbelbed, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n wasmasjien, stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke, lyfwasseep, beddegoed, sjampoe, waspoeier en toiletpapier word voorsien. Die eenheid word eenkeer per week skoongemaak indien gaste langer as 'n week bly.

Die kombuis is toegerus met basiese verhit-en-eet-geriewe, 'n ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoeparea met buitemeubels en braaigeriewe. Die eenheid is op die eienaar se woonerf geleë, maar het 'n privaat ingang met 'n sekuriteitslaserstraal en -hek. Onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Geranium Studio sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir Geranium Studio
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Prunusstraat 3, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Geranium Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prunusstraat 3, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqPrFSHMGsKKO3kApJezkhU0pIhvO7RxW0KGekgROBAjfDfgeyl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 3 Prunus Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.06442 18.82438