Gerieflike Tuinwoonstel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gerieflike Tuinwoonstel is in Boston, Bellville geleë en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is ideaal vir 'n paartjie of vir sakereisigers.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Vir gaste se gerief word beddegoed ook voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitarea voor die TV met DStv ontspan.

Die woonstel bied toegang tot 'n buite-area met 'n ingeboude braai. Tandem-parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Gerieflike Tuinwoonstel sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gerieflike Tuinwoonstel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za