Wierdapark Akkommodasie by Germa Guesthouse | LekkeSlaap
+15

Germa Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 26 resensies vir Germa Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Christelle V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkomodasie gerief was skoon/netjies. Basies geen addiosionele pakplek/rakkies of klerekas beskikbaar nie.

By aankoms, soos gereël, moes ons verskeie kere bel (met geen antwoord nie), waarna 'n geroep die eienaar wakker geraak het. Ons kamer het toe gald nie 'n air-con in gehad nie. Daar was 2 borde, koppies/pierings, messe, vurke en wynglasse in die kamer. Ek vra die eienaar om vir ons 2 koffiebekers en waterglase te laat kry. Die koffiebekers het ons ontvang en nóg 2 wynglase. (Nie waterglase, soos gevra nie). Die kamer se gang, wat deurgaan na die badkamer is afgeskort met 'n 'dry-wall', en nié tot heel bo by die plaffon nie. Dus hoor ons die heeltyd die 2 aangrensende kamers se inwoners wat deurentyd keel-skoonmaak/hoes, sowel as die baba aan die anderkant wat aan-en-af huil. Ons kon dus nie eers privaat-aangeleenthede bespreek nie, aangesien die aangrensende inwoners ons sal kan hoor. Dus het ons die nagrus daar genuttig en deur die dae uitgegaan.

Caitlin V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik en ons het dit baie geniet. Baie netjies en skoon. Bekostigbaar.

Dit was wonderlik, baie dankie.

Ingrid P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Saam met vriende

Ideaal en naby Platteland.

Ons het as vriende Platteland toe gegaan en besluit om eerder oor te bly as om terug te bestuur. Die plek was naby, netjies en vriendelik.

Chanine N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, naby!

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer was netjies en skoon. Badkamer het 'n bad en 'n stort gehad. Ek het gehou daarvan dat daar 'n area onderdak was waar ons kon braai en kuier. Slegte weer is dus geen probleem. Dis naby 'n groot winkelsentrum. Vir die doel van die oefening (kuier gemeng met besigheid), was dit ideaal! As ons weer Rooihuiskraal toe gaan, sal ons weer daar gaan oorslaap!

Reinhardt D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat ek nodig gehad het.

Baie netjiese plek. Waarde vir geld.

Arista B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arista B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf in Germa Gastehuis om 'n familievergadering by the woon in Wierdapark.

Ons het verblyf vir een nag benodig in die Wierdapark omgewing. Ons is vriendelik ontvang en ons verblyf was gereed. Die gebruik van 'n bad in die winter is 'n bonus. Ek was egter teleurgesteld in die TV-kanale. Dit is baie beperk. Daar is nie eens 'n nuuskanaal nie. Definitief iets om na te kyk anders moet daar nie melding gemaak word van TV nie. Rooibostee as 'n alternatief vir die 3-in-1 koffie sal verwelkom word.

Antoinette P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese bekostigbare verblyf.

Baie goeie verwelkoming. Kamer was netjies. Daar was wel koffiekoppies, maar die koffie het ontbreek.

Monique B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en knus. Kort klein shampoo, conditioner en klein seep vir as mens dit vergeet asook ekstra toiletpapier.

Veilige, netjiese kamers!

Marina B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marina B

Jy kry nie waarvoor jy betaal nie.

Glad nie gelukkig met die verblyf gewees nie. Verskeie redes volg: Geen WiFi soos geadverteer nie - eienaar wou nie die kode vir ons gee nie (load shedding as verskoning gebruik terwyl die kragopwekker in die agtergrond hard aan die werk is.). Geen bedlampies - baie onprakties. Plek om klere op te hang / neer te sit was 'n probleem. DStv slegs 3 kanale - Discovery, Universal Channel en die 3de kanaal wat ons moes deel met ons buurman - as hy 'n kanaal verander dan verander ons s'n ook. Niemand om die sleutel te ontvang met uitklok nie. Klank word nie behoorlik tussen kamers geïsoleer nie en is nogal steurend. Moes die kamer deel met 'n mierkolonie. Sal nie die verblyf aanbeveel nie - veral nie teen die geadverteerde tarief nie.

Carl S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Carl S

Koshuis gevoel.

Die geriewe was nie skoon nie. Ander gaste het voor ons deur sit en rook, lawaai en kuier. Die TV het net 3 kanale gehad.

Ronel R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, rustig en veilig.

Vriendelike diens. Baie sentraal geleë en om die draai van 'n groot "mall". Sal beslis weer daar tuisgaan. Wil net aanbeveel dat daar koeldrankglase en teelepels ook in kamer gesit word.

Carike M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilige en rustige area.

Dit is 'n baie rustige en veilige area en sal dit definitief aanbeveel.

Yolande D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar is fantasties - het laat in gekom en hy het ons baie mooi gehelp.

Enigste kritiek wat ek het, is dat die bed ongemaklik slaap.

Esme E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Netjiese en voldoende geriewe.

Ons sal beslis weer van die geriewe gebruik maak, asook aanbeveel vir ons vriende en familie.

Nadia P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy wil ontspan is dit die beste plek om na te gaan.

Ek het 'n plek gesoek om te ontspan en net alleen te wees saam met die man in my lewe. Beste tyd ooit

Heidi L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi L
Saam met vriende

Wonderful experience!

I have stayed over at Germa on two occasions and it is a great place. Private and excellent value for money. Gerhard is hospitable and a perfect host. Even on 30 minute notice!

Santa D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa D
Enkelreisiger

Veilige, skoon en puik verblyf!

Sien sterre.

Theresa J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J
Gesin met tieners

Pragtig, netjies en vriendelike diens.

Dit was maklik om te boek, nie buitensporig duur nie. Was heerlike beddegoed, skoon en gerieflik. Ons was veilig met heining bo geëlektrifiseerd. Eienaar het ons dadelik verwys na die naaste restaurante. Goeie waarde vir geld en baie vriendelike diens en was baie akkommoderend vir ons behoeftes. Kan Germa Gastehuis ten sterkste aanbeveel en sal self ook definitief weer die plek besoek.

Vee L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vee L
Gesin met klein kinders

Very good accommodation.

Really met our expectations.

Jeanette S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker cosy.

Hul moet net 'n spieël en 'n wasbakprop in die badkamer sit. Sal definitief weer daar gaan slaap.

Ben F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben F
Saam met vriende

Al die basiese wat jy nodig het.

Als wat jy nodige het vir 'n vinnige oorbly. Goed geleë naby winkelsentrums.

Gertrude D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gertrude D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het vir drie nagte betaal waarvan ek net een aand oornag het. Ek het geglo dat ek my twee nagte se geld die 3de April terug sou kry maar wag nogsteeds vir dit. Sal dit glad nie aanbeveel vir enigiemand nie.

Sien sterre.

Emmse B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmse B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie.

Baie netjies en skoon. Vir 'n oornagplekkie sal ons dit beslis aanbeveel.

Alrich S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience.

Good stay, quite neighbourhood. Nice and clean spacious rooms everything you need. Was a wonderful stay.

Deon V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was waarna ons gesoek het.

Eienaar het uit sy pad gegaan om ons te help, kamers is skoon en netjies, parkering is knap maar eienaar het planne. Klank word nie behoorlik tussen kamers geisoleer nie en kan nogal steurend wees, plek om klere op te hang of selfs neer te sit was 'n probleem in ons kamer, omgewing is mooi en rustig, vir die prys is dit ideaal en ek is seker dat die eienaar al die klein haakplekkies sal uitstryk.

Eldon N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eldon N
Besigheidsreis

Pleasant stay.

Nice, clean rooms and bathroom, secure, friendly service.

Vanaf R999 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf R999 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf R999 999
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breytonstraat 61B, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MGVlMmU0LWIzMDgtNGU1Yi1iNTk4LWZmNjRlOWUzMGNkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R999 999  per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 61B Breyten Street Wierdapark 0157 Gauteng 086 999 0018 16:00-21:00 10:00 -25.874062310541 28.143189278635
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za