LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gerna's Place | LekkeSlaap
+9

Gerna's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobus-singel 23, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R600 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Gerna's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in Duynefontein.

Verblyf word in 2 eenhede gebied. Beide Gerna's Place en Gideon's Corner het elk slaapplek vir 2 gaste. Gerna's Place is 'n knus oopplan-woonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n toegeruste kombuisie, en 'n sitarea met 'n TV en Netflix- en internettoegang.

Gideon's corner is 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer in die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie en 'n mikrogolf. Die TV het Netflix-toegang.

Gerna's Place is 3 km vanaf die strand waar 'n mens kan swem en visvang. Gaste kan kan ook die Koeberg Natuurreservaat besoek wat die tuiste van verskeie voëlspesies en wild is, daar is ook 2 voetslaanroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Jacobus-singel 23, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobus-singel 23, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd264179547ebbae9dcf97c20496e1f5c8f3066235e989693584b44aecc6fed49ff965c3197b5438fcb7e9ed5afda8a9ff50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag(plek vir 2) 23 Jacobus Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.687106738574 18.452237580357
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!