LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gerna's Place | LekkeSlaap
+9

Gerna's Place

Selfsorg
Gideon's Corner
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie en suite-slaapkamer is perfek vir 'n paartjie en is in die hoofhuis, maar het sy eie privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n TV met Netflix-toegang en 'n lessenaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Let asb. daarop dat die eienaars op die perseel saam met hulle hond woon. Rook word nie op die perseel en in die eenhede toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gerna's Place
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-woonstel is ideaal vir 'n paartjie en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Gaste kan in die sitarea voor die TV met Netflix- en internettoegang ontspan. Daar is ook 'n lessenaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat die eienaars op die perseel saam met hulle hond woon. Rook word nie op die perseel en in die eenhede toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobus-singel 23, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd264179547ebbae9dcf97c20496e1f5c8f3066235e989693584b44aecc6fed49ff965c3197b5438fcb7e9ed5afda8a9ff50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag(plek vir 2) 23 Jacobus Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.687106738574 18.452237580357
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!