LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gerty’s Anchor | LekkeSlaap
+13

Gerty’s Anchor

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 30, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Gerty’s Anchor is 'n selfsorghuis in Paternoster, slegs 60 m van die strand af.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en is ideaal vir 2 gesinne of 4 paartjies. Daar is 4 kamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Twee van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 2 driekwartbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele en 'n kaggel wat ook as 'n braaiplek gebruik kan word. Die eetarea het sitplek vir 8 en daar is gemaklike banke en 'n platskerm-TV teen die muur met DStv in die sitkamer. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar. Die perseel het nie 'n uitsig nie, maar is naby verskeie restaurante en winkels.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Daar mag ook nie in die huis gerook word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Gerty’s Anchor sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Gerty’s Anchor
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Mosselbankstraat 30, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gerty’s Anchor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 30, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcvisa01H2DCa9VHonbsSBdbNaBSuX2nAGPdSlFOXQgGxlwhKj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 30 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.806722763807 17.896604798148
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!