10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Feb 2020 tot 9 Apr 2020.
Panorama Akkommodasie by Getaway Self-Catering | LekkeSlaap
+66
+66

Getaway Self-Catering

  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R725 R653 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Winterbach-straat 1, Panorama, Kaapstad, 7501, Wes-Kaap

Beskrywing

Getaway Self-Catering bied selfsorgverblyf in Panorama in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Die eienaar woon ook op die perseel.

Daar is 5 eenhede met slaapplek vir 14 gaste. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer, ten volle toegeruste kombuis of kombuisie, 'n platskerm-TV met DStv en gratis onbeperkte WiFi.

Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek agter 'n hek op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, wynproe, fietsry, begeleide wandelpaaie, bergfietsry, swem en tennis in. Getaway Self-Catering is net 'n entjie vanaf verskeie restaurante en winkels. Die instansie is slegs 600 m vanaf die Panorama Mediclinic en 400 m vanaf die Panorama Onkologiesentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Getaway Self-Catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hennie Winterbach-straat 1, Panorama, Kaapstad, 7501, Wes-Kaap
  • Gaste dink Getaway Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R725
Vanaf R653
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Panorama Wes-Kaap
Spesiale Aanbod 10% af
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Feb 2020 tot 9 Apr 2020.
was R725
Vanaf R653
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R725
Vanaf R653
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Winterbach-straat 1, Panorama, Kaapstad, 7501, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnl7mMaTpAoMv7EoW17cEUf3G9QxDMm1IMf13DQWHO0LshoG227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R725, nou Vanaf R653  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 4.5 1 Hennie Winterbach Street Panorama 7501 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.884137150214 18.573800027334
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za