Gethlane Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gethlane Lodge staan op 'n wildplaas met 'n 172 ha inheemse woud met volop voëllewe. Die dorpie-uitleg en argitektuur van die chalets skep 'n koloniale atmosfeer by hierdie pretensielose oord.

Elkeen van hierdie ruim eenhede is toegerus met 'n TV, mikrogolfoond, telefoon en privaat braaiplek. Elke eenheid word ook daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek. Die hotelkamers het nie kombuise nie, maar etes is beskikbaar by die restaurant op die perseel.

Die tweeslaapkamer-woonstel het 'n kombuis wat volledig vir selfsorg toegerus is. Elke woonstel en hotelkamer beskik oor beddegoed, handdoeke, 'n haardroër, telefoon, TV en DVD-speler. Daar is 'n noodhulpkissie en toesluitkluis by ontvangs beskikbaar.

Vlugbal, tafeltennis en 'n staproete by die oord voorsien heelwat vermaak op die perseel en die voëllewe is absoluut asemrowend in hierdie deel van die land. Span uit langs een van die 5 swembaddens of in die Jacuzzi, sauna, minigholf en skaak.

Gethlane Lodge is binne stapafstand van die Laeveld se sien- en doendinge met natuurreservate en natuurlike besienswaardighede binne 'n paar uur se ry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gethlane Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]