G&G's BnB

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

G&G's BnB is aan die voet van die Steenberge in Lakeside geleë, ’n rustige voorstad van Kaapstad, slegs 4 km vanaf Muizenberg se gewilde strand.

Daar is 2 ateljees wat ’n asemrowende uitsig op Tafelberg het. Albei het 'n privaat ingang. Die ateljees het elk ’n privaat badkamer met ’n stort, en daar is ’n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die tuin bedien of in die gasheer se eetarea, afhangend van die weer.

G&G's BnB is gerieflike geleë en het toegang tot Stellenbosch se wynroetes, die Kaappunt Natuurreservaat (29 km suid) en die suidelike Skieseilandse kus. Kaapstad se middestad is ook slegs 24 km noord.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na G&G's BnB gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]