Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Cottages

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatstraat 70, Hectorspruit, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gecko Cottages is in Hectorspruit, 'n klein plaasdorpie tussen Malelane en Komatipoort langs 'n suidelike sytak van die Krokodilrivier in Mpumalanga geleë. Dit is die ideale, sentrale ligging tussen die Malelane- en Krokodilrivier-hek na die Krugerwildtuin.

Cottage @ Gecko is 'n losstaande kothuis met sy eie tuin en privaat swembad en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Ander geriewe sluit WiFi, 'n slim-TV en omsetters wat die media tydens beurtkrag aan die gang hou in.

Die Annex @ Gecko gebruik sonkrag en het 'n koningingrootte-bed, 'n klein sitarea, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Netflix. Aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Hyena @ Gecko gebruik sonkrag en het 2 enkelbeddens, 'n groot stoep en 'n kombuis wat met 'n dubbelgasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe is toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix en WiFi in. Aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Wild Dog @ Gecko gebruik sonkrag en het 'n dubbelkamer met 'n slaapbank vir 2 gaste. Die kombuisie is met 'n gasstoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, potte en panne toegerus. Die kombuis lei na 'n klein, privaat onderdakstoep en tuin. Parkeerplek vir groter voertuie, bv. 'n voertuig met 'n karavaan of sleepwa is beskikbaar aangesien hierdie kamer 'n aparte ingang het. Geriewe sluit 'n TV en WiFi in.

Geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, 'n aparte waskamer, veilige parkeerplek, gratis WiFi, 'n privaat swembad vir The Cottage en 'n gemeenskaplike swembad vir die ander kamers in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Gecko Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 9

Ligging

  • Kiaatstraat 70, Hectorspruit, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Gecko Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatstraat 70, Hectorspruit, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZDBhY2EzLWJhM2QtNGEyNy05MDUzLTNlMjBiMjBlYmM1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 70 Kiaat Street Hectorspruit 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.43717327748 31.681971251965
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem